Paljas

This is the story of an ordinary family whose lives are changed by a miracle.The miracle centres around the relationship between a clown and young boy and slowly but surely works its magic to heal and change the individual members of the family.
Actor(s):
Marius Weyers
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R49.61
eBucks:
eB497
Discovery Miles:
497

Short Description

This is the story of an ordinary family whose lives are changed by a miracle.The miracle centres around the relationship between a clown and young boy and slowly but surely works its magic to heal and change the individual members of the family.

Product details

Rating:
PG
Subtitles:
None
Duration (sec):
7140
Director:
Katinka Heyns
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

This was the fastest and most professional online shopping experience that I have had in the country. Thank you and very well done.

A great story and a very accurate portrayal of the book. Very worthwhile purchase.

Baie Goed

Ek het Paljas baie geniet. Dit is 'n fliek wat jy gerus op jou rak kan hou en elke jaar afstof. Die is 'n goeie fliek om introspeksie te neem en te besluit waar jy staan. Ek sal Paljas aanbeveel.

Beautiful

Hands-down the best South African production I have seen.

Wonderlike storie! Eg Afrikaans - soos ek dit onthou in die 60's. Ons nasie het 'n lang pad gekom om oop te maak en emosioneel vry te wees. Welgedaan!!

'n movie om op trots te wees

Het nog nie dvd gesien nie, en hartseer om te lees dat dit nie so professioneel is as wat dit moet wees nie. Die fliek self is sekerlik 'n uitvoerproduk soos min, die atmosfeer en rolvertolking aangrypend; twyfel of daar nog 'n beter fliek in Afrikaans gemaak is. Die 5 sterre is vir die movie alleen, nie die produksie nie.

Wonderlike fliek ... skandelike DVD

Paljas is een van die beste Suid-Afrikaanse films wat in die laaste jare gemaak is. Dit is by uitstek geskik vir 'n goeie DVD produksie ... wat dit so 'n skande maak dat hierdie "Perfect Price" DVD uitgawe die lig gesien het. Hoewel die beeld (so-so) en klank (stereo) teen hierdie prys aanvaarbaar is, word die fliek in die middel onderbreek deur die "reel change" wat nie uitgehaal is nie! Ag nee, man! Plus, hierdie wonderlike verhaal kon soveel meer mense bereik het as dit met subtitels in ten minste Engels uitgereik is. Nie heeltemal "Perfect Price" nie, wel redelik goedkoop ... soos die DVD produksie, ongelukkig. Maar die storie is wonderlik en ek vermoed ons sal vir lank maar opgeskeep moet sit met hierdie DVD want ek glo nie dit sal gou met 'n ordentlike produksie vervang word nie.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items