Watch VideoWatch The Video

Platteland

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen tydens die openings naweek, beloof die dvd om een van die GROOSTE verkopers vir 2012 te wees.

Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermo sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is n swerwer met sy eie geheime.Die verfilming van die nuwe Afrikaanse fliek, Platteland, het Vrydag 9 Januarie 2011 in die Vrystaatse dorp, Vrede, begin. Platteland is die 'breinkind' van Sean Else en Deon Opperman en sluit 'n imposante groep Afrikaanse akteurs in.

Platteland handel oor 'n boervrou wat byna als verloor en van voor af op haar eie moet begin.

Die twee hoofrolle word deur Bok van Blerk en Lianie May vertolk. Daar is 'n hele paar "sangers wat hulle lyf akteur hou", soos Steve op sy Facebook-blad sê! Behalwe vir die twee hoofrolle kan jy ook vir Steve self, Jay du Plessis, Vaughn Gardiner en Karlien van Jaarsveld in dié fliek sien.
Actor(s):
Steve Hofmeyr Bok Van Blerk Lianie May
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Short Description

Product details

Rating:
13 LV
Duration (sec):
7260
Director:
Sean Else
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Los hande die beste Afrikaanse fliek wat ek al ooit gesien het! Lekker gelag en gehuil! Sean Else mag maar weer so maak. Baie dankie!

Platteland

Fantastic movie, het dit baie geniet!

Vrede op Vrede

Wat 'n wonderlike film. Die akteurs het ongelooflike sangtalent! Ek persoonlik het vir Vilje Maritz skool gegee en dit was nogal snaaks om die man so lank te sien stil sit in 'n klas... En sjoe- die Vrystaat is ongelooflik mooi. Die skote wat in die film geneem is moet gesien word!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items