Watch VideoWatch The Video

Semi-Soet

Selferkende werkholis, Jaci van Jaarsveld, sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur n genadelose sakeman bekend as The Jackal. Haar enigste hoop is om n groot kontrak los te slaan vir n wynlandgoed wat hul wyne internasionaal wil bemark. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn gaan bemark in n gevestigde liefdesverhouding moet wees.

Uit desperaatheid besluit Jaci om n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde. Gevolglik neem sy aan dat die eerste aantreklike man wat by hulle kantore instap deur die modelagentskap gestuur is.Als blyk seepglad te verloop met die ontmoeting met die wynboer, totdat hy vir Jaci en haar verloofde wynplaas toe nooi vir n naweek waartydens sy teen die opposisie sal moet meeding vir die kontrak. En wie is die opposisie? Jaci se eks-verloofde, Markus Rossouw.Net wanneer Jaci dink dat sy in volle beheer is besef sy dat haar kamstige verloofde, JP, die einste Jackal is wat haar maatskappy probeer sink.
Actor(s):
Anel Alexander Sandra Vaughn Nico Panagiotopoulos
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 48 hours (2 working days)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R72
eBucks:
eB720
Discovery Miles:
720

Free Delivery

Description

Selferkende werkholis, Jaci van Jaarsveld, sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur n genadelose sakeman bekend as The Jackal. Haar enigste hoop is om n groot kontrak los te slaan vir n wynlandgoed wat hul wyne internasionaal wil bemark. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn gaan bemark in n gevestigde liefdesverhouding moet wees.

Uit desperaatheid besluit Jaci om n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde. Gevolglik neem sy aan dat die eerste aantreklike man wat by hulle kantore instap deur die modelagentskap gestuur is.Als blyk seepglad te verloop met die ontmoeting met die wynboer, totdat hy vir Jaci en haar verloofde wynplaas toe nooi vir n naweek waartydens sy teen die opposisie sal moet meeding vir die kontrak. En wie is die opposisie? Jaci se eks-verloofde, Markus Rossouw.Net wanneer Jaci dink dat sy in volle beheer is besef sy dat haar kamstige verloofde, JP, die einste Jackal is wat haar maatskappy probeer sink.

Product details

Rating:
PG L
Duration (sec):
6840
Director:
Joshua Rous
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Semi-soet

brilliantly funny feel good and gorgeous actors

'n Tone krul lekker kry storie. Het dit met vriende hier in NZ gedeel en almal is mal daaroor. Hoop daar gaan meer sulke films gemaak word

Semi-Soet

The excellent movie proudly South African.

Stunning

Ek het die fliek 2x gaan kyk en my gate uit geniet. Omdat van my familie dit nog nie gesien het nie het ek die dvd ook gekoop en dit weer saam met hulle gekyk . Dit bly nog die beste afr, komedie wat ek nog gesien het. Hulle kan gerus weer so iets maak.

Die Beste Afrikaanse rolprent!

Ek is nie die grootste afrikaanse aanhanger nie, maar hiedie was op die boonste rakke. Seker een van die beste afrikaanse rolprente daar buite. Kan vergelyk word met die beste "Hollywood blockbusters". Welgedaan.

love all my items that I bought

love all my items that I bought

Puik, baie mooi plek waar die fliek afspeel. Beveel hom beslis aan vir enigeen. Ek het dit saam met my Ma in die fliek gaan kyk, en ons albei het dit vreeslik geniet.

Semi-soet uitstekend

By verre die beste afrikaanse fliek in 'n lang tyd! 10 uit 10

Uitstekend!

Hierdie is werklik die nuwe 'benchmark' vir die Afrikaanse Fliek-industrie.

Semi-soet

A heartwarming story, a bubbly script, beautiful South African city/landscapes, a good-looking cast and some charming performances make Semi-Soet a winner. Ironically, the title is something of a self-fulfilling prophecy in the way that it's sweet, only tarnished by its intentional over-reliance on the cliches of the formulaic "romcom".

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items