Storiehuis - Rooikappie / Aspoesterjie

Rooikappie: - Krokke is n bietjie skepties oor die groot markiestent in die middel van die woud. En nie sonder rede nie, want dit is eintelik n strik wat die wolf vir Rooikappie stel. Ongelukking kan Rooikappie nie die gevaar raak sien nie en Otto en Krokkie weet nie how om haar to ontuig nie.

Aspoestertjie: - Otto en Krokkie kan nie glo hoe sleg Aspoestertjie se stiefma haar behandel wanner haar pa oorsee is nie. Arme Apoestertjie moet in die as by the vuur slap. Sy moet al die huiswerk self doen en nou mag sy ook nie na die prins se dans toe gaan nie.

Format:
DVD

Description

Product details

Rating:
A
Artist(s):
CHILDREN
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items