Storiehuis - Sneeuwitjie And Raponsie

Sneeuwitjie: - Spieeltjie, spieeltjie aan die wand, wies die mooiste in die land? Dit was net hierdie vraag dat al die moeilikheid begin het. Die antwoord wat die nare koningin gekry het, was sneeuwitjie met haar vel so wit soos sneeu, haar lippe so rooi soos wyn en haar hare so swart soos die middernag. Saam met die sewe dwergies het Otto en Krokkie hulle hande vol om vir Cneeuwitjie teen haar stiefma to beskerm.

Raponsie: - Raponsie is n spesiale meisie. New net is sy vernoem na n slaai nie, maar sy he took hare wat so lank is dat die van die hoogste toringvenster tot op die grond hang. Sy bly in dieselfde toring met geen deure nie. Prins Egmund gee glad nie om vir enige van die sake nie.

Format:
DVD

Description

Product details

Rating:
A
Artist(s):
CHILDREN
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items