Storiehuis

Die Gestewelde Kat

Om n kat as bode vir die koninklike diens te gebruik is vreemd vir Otto en Krokkie, maar met sy stewels, nuwe hoed en regop postuur lyk dit of die kat die mass al opkom. Die gestewelde kat he took n eindelose voorraad van patryse wat toevallig die prinses se gunstelingdis is. Is dit moontlik vir ons twee avonturiers en die ka tom die meulenaar se seun Jans as koning te laat kroon?

Broer en Suster

Die tweeling Johannes en Johanna is regtig ongelukkig. Sodra hulle regkry om van hulle stiefma te ontsnap omdat sy hulle soos slawe behandel, is daar iemand anders wat Johannes in n bok verander! Nou is hy uitgelewer aan wilde diere en jagters, onder andere die koning wat n baie goeie skut is. Gelukkig is die koning verlief op Johanna en word Johannes gered.

Format:
DVD

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R59
eBucks:
eB590
Discovery Miles:
590

Description

Die Gestewelde Kat

Om n kat as bode vir die koninklike diens te gebruik is vreemd vir Otto en Krokkie, maar met sy stewels, nuwe hoed en regop postuur lyk dit of die kat die mass al opkom. Die gestewelde kat he took n eindelose voorraad van patryse wat toevallig die prinses se gunstelingdis is. Is dit moontlik vir ons twee avonturiers en die ka tom die meulenaar se seun Jans as koning te laat kroon?

Broer en Suster

Die tweeling Johannes en Johanna is regtig ongelukkig. Sodra hulle regkry om van hulle stiefma te ontsnap omdat sy hulle soos slawe behandel, is daar iemand anders wat Johannes in n bok verander! Nou is hy uitgelewer aan wilde diere en jagters, onder andere die koning wat n baie goeie skut is. Gelukkig is die koning verlief op Johanna en word Johannes gered.

Product details

Subtitle:
Die Gestwelde Kat en Broer en Suster
Rating:
All Ages
Duration (sec):
60
Animated:
false

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items