Storiehuis

Waar het jy nou al behoor van ‘n wolf wat net groente eet en ‘n selferkende vegetarier is! Hy is ook die “swartskaap” van die familie, omdat hulle van vleis hou en veral vleis van die sewe bokkies wat sy speelmaats is. Krokkie probeer om aan die Bookies die gevaar van roofdiere te verduidelik, maar hulle wil net speel. Hulle vind die baie vermaaklik dat die pa-wolf aanmekaar in die huis probeer inkom. Maar is dit wys om met die wolf speletjies te speel?

Die Goue Hare: Nuus van die onderwereld is dat die duiwel ‘n ouma het! Sy is blykbaar amper so erg soos haar kleinkind behalwe dat sy ‘n swakheid het vir raaisels. Otto en Krokkie is baie gelukkig om hierwan te hoor, want anders het hulle altyd so klein soos miere gebly. Hierdie inligting kan selfs help dat hulle vir Kasper kan laat kroon as koning.

Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Product details

Subtitle:
Wolf en die Sewe Bokkies
Rating:
A
Duration (sec):
50
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Heerlike stories

Slaaptyd was nooit makliker nie.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items