Voetspore 2 - Voetspore Op Die Strand

Die Voetsporespan vertrek uit Kaapstad, onder-weg na die hoogste punt op die Afrika-kontinent.

Aan die kus van Suider Afrika is daar 50 vuurtoring. Elke vuurtoring staan op ? skouspelagtige deel van die kuslyn, om daar skepe te waarsku teen die gevare van die kus. Die Voetsporespan het vertrek van die vuurtoring by Ponta do Ouro in Mosambiek, en van daar al die pad af gereis tot by die toring van Kaap Agulhas, om toe noord te draai en te vorder tot by Kaap Kruis, en het so elkeen van die 50 vuurtorings besoek. Op die wyse is daar nie net by elke kilometer van die kuslyn aangedoen nie, dit was ook die voltooiing van die sirkel na In die Voetspore van die Grotes. Voetspore op die Strand was ? epiese reis van die Zoeloe koningryk, tot die Transkeise Wilde Kus, die Tuinroete, die Kaap van Storms, die Weskus, en uiteindelik die Namib.
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R182
eBucks:
eB1 820
Discovery Miles:
1 820

Description

Die Voetsporespan vertrek uit Kaapstad, onder-weg na die hoogste punt op die Afrika-kontinent.

Aan die kus van Suider Afrika is daar 50 vuurtoring. Elke vuurtoring staan op ? skouspelagtige deel van die kuslyn, om daar skepe te waarsku teen die gevare van die kus. Die Voetsporespan het vertrek van die vuurtoring by Ponta do Ouro in Mosambiek, en van daar al die pad af gereis tot by die toring van Kaap Agulhas, om toe noord te draai en te vorder tot by Kaap Kruis, en het so elkeen van die 50 vuurtorings besoek. Op die wyse is daar nie net by elke kilometer van die kuslyn aangedoen nie, dit was ook die voltooiing van die sirkel na In die Voetspore van die Grotes. Voetspore op die Strand was ? epiese reis van die Zoeloe koningryk, tot die Transkeise Wilde Kus, die Tuinroete, die Kaap van Storms, die Weskus, en uiteindelik die Namib.

Product details

Duration (sec):
40560
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Voetspore 2 - Voetspore op die Strand

As jy lief is vir die natuurskoon en plekkies wil sien wat jy laas gesien het toe jy kind was of nog nooit, is hierdie DVD-reeks 'n moet sien! Elke oomblik, elke ligtoring 'n storie op sy eie. Dis 'n puik DVD en mens kan nie ophou kyk nie!

Ontspanne, leersame reisjoenaal...

... wat jou laat wens jy was saam met hulle in die bos, op die strand, by elke waterval! So terloops word jy ingelig oor verskillende diere, voëls, skilpaaie en dies meer wat hulle teëkom op hul reis. Skep 'n goeie beeld van Afrika, veral Suid-Afrika se natuurlewe. Ek het ontsettend baie geleer van ons inheemse volke in die reeks, van die Boesmans, Damaras, tot die Zoeloes, en meer oor ons geskiedenis in Suid-Afrika.

Adventure

Always a pleasure to recap on previous tours with these guys.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items