Watch VideoWatch The Video

Die Staat Teen Anna Bruwer

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ...'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
Author:
Anchien Troskie Elbie Lotter
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R190
Now:
R170
eBucks:
eB1 700
Discovery Miles:
1 700

Description

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ...'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Product details

Author:
Anchien Troskie, Elbie Lotter
ISBN:
9780795704123
Audience:
General
Pages:
217
Width (mm):
139
Length (mm):
215
Additional Info:
Dis ek, Anna was in 2004 onder Anchien Troskie se skuilnaam, Elbie Lotter, uitgegee. Nooit is 'n lang, lang tyd verskyn in 2008, die keer onder haar eie naam, en 'n tweede roman, Die besoeker, twee jaar later. Sy woon op 'n plaas in die Oos-Kaap saam met haar man en kinders. In haar eie woorde: Ek is 'n doodgewone mens wat kan lag, huil, skinder en soms moet lieg. Ek is lief vir wyn, maar darem liewer vir my man en kinders. Die reuk van 'n splinternuwe (of ou, for that matter) boek, die soutsmaak van die see, sagte deurdringende reen, koffie en pannekoek - is daar lekkerder? Een van my grootste vrese, en daar is baie, is dat ek nie genoeg tyd gaan he om al die stories in my kop op papier te sien nie. Dis ek, Anchien Troskie, vrou vir my man, ma vir my kinders, huishoudster vir almal, finansiele bestuurder van die gesin, die kinders se gratis taxibestuurder en nou skrywer.
Weight (g):
290

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Die Staat teen Anna Bruwer

Exelent service Recomended

Die staat teen Anna Bruwer

Die boek was great, het hom gekry en selfde dag klaar gelees.

Die Staat teun Anna Bruwer

Excellent book, well written.

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider