Griet Skryf 'n Sprokie

Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raai haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En so kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in 'n wonder - dat sy, soos Grietejie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind.
Author:
Marita van der Vyver

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R225.00
eBucks:
eB2 250
Discovery Miles:
2 250

Short Description

Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raai haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En so kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in 'n wonder - dat sy, soos Grietejie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind.

Product details

Author:
Marita van der Vyver
Format:
Paperback
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Edition:
3rd ed
ISBN:
9780624049630
Audience:
General
Pages:
196
Width (mm):
137
Length (mm):
213

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items