Hekel Vir Die Lekker

Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto’s, diagramme en noodsaaklike hekelinligting toegelig en gebruik hekeldraad wat algemeen in SuidAfrika beskikbaar is. Interessante variasies bied aan die hekelentoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak. Die moeilikheidsgraad word by elke patroon aangedui en die wye verskeidenheid bied aan die beginner sowel as die gevorderde genoegsame keuses.
Author:
Karen Adendorff
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R220
Now:
R157
eBucks:
eB1 570
Discovery Miles:
1 570

Description

Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto’s, diagramme en noodsaaklike hekelinligting toegelig en gebruik hekeldraad wat algemeen in SuidAfrika beskikbaar is. Interessante variasies bied aan die hekelentoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak. Die moeilikheidsgraad word by elke patroon aangedui en die wye verskeidenheid bied aan die beginner sowel as die gevorderde genoegsame keuses.

Product details

Author:
Karen Adendorff
Publisher:
LAPA
Edition:
3rd ed
ISBN:
9780799356380
Audience:
General
Pages:
128
Width (mm):
210
Length (mm):
297

Customer reviews

Rate or write a review for this product

My vrou is baie tevrede met die boek en sy prys. Wat my beïndruk het, is die vinnige reaksie op die bestelling en aflewering van die produk gedurende die Desember vakansie seisoen - voortreflik!

Hekel vir die lekker

Lieflike boek, ek kan sien ons gaan ure se genot daaruit put. Baie dankie.

Leer hekel

Dankie aan Kalahari vir great diens en dankie aan Karen vir 'n wonderlike boek. Kan nie wag om by die huis te kom en aan die werk te spring nie. Die servetring en tafelmatjie patroon is eerste op my en my ma se lys sodat ons dit betyds sal klaarkry vir my troue.

Hekel nog lekkerder

Baie oulike patrone en idees

Your Recent History

Recently Viewed Items