Kook En Geniet

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet - van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries - naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.
Author:
S.J.A. de Villiers

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R325.00
Now:
R270.00
eBucks:
eB2 700
Discovery Miles:
2 700

Free Delivery

Short Description

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet - van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries - naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.

Product details

Author:
S.J.A. de Villiers
Format:
Hardcover
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Edition:
2nd ed
ISBN:
9780798149181
Audience:
General
Pages:
568
Width (mm):
159
Length (mm):
229

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Kook en Geniet

Fantastiese Boek Dankie

Ongelooflik...... Jy kan enige iets oor "kos" "google" en dadelik korrekte inligting hê ! My generasie het so leer kook en nou dra ek dit oor na die nuwe geslag....

Kook en geniet

Dis die beste boek om hier in die verre land te he en nog 'n stukkie van jou eie land te geniet. Dankie vir die flinke diens. Groete uit NZ

Products content

Kook en Geniet is a excellent book. Every woman in SA should have one in her kitchen. Without it a kitchen is incomplete. I bought the book as a gift, but also have one of my own. Very happy to have been able to do this.

Beste boek ooit!!

As jy hou van regte egte lekker Afrikaanse kos, is hierdie boek die een vir jou. My ma het een van die eerste uitgawes, en ek het die heel nuutste een, en beide is nogsteeds wenners. Meer as net resepte, hierdie boek sal jou dinge leer oor kos en kos maak wat jy nooit geweet het nie. Ek beveel dit defnitief aan!

A Classic

Great!

Wonderlik

Prop vol resepte, presies wat ek nodig het in die buiteland en meer inligting as wat ek vir gehoop het!!

Uitstekende kombuishulp

As mens geen ander kookboek sou hê sal dit lank neem om verveeld te raak met dié een.

Kook en Geniet

The best recipe book in the world, as it contains not only recipies but learns you how to cook and bake etc. A must for every girl and woman.

Ordering from Kalahari.net

The service was excellent. Thank you

Kook en geniet

Ek het dit gekoop vir 'n vriendin wat oorsee bly. Dit is die ideale gids vir egte Suid-Afrikaanse geregte en sy gebruik dit omtrent elke dag. Die boek is baie sorgvuldig en deeglik en sluit in al die gunsteling geregte waarmee ons grootgeword het. Sy is baie gelukkig met die boek.

Kook en Geniet

Excellent cook book. Kalahari.com rocks.

Mrs.T. Rademeyer

Your service is tops I got my order promply. Thank you!!

Kook en Geniet

As good as cook and enjoy

Kook en geniet

Excellent!!

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items