Rugbymal

Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (en vroue) heeltemal rugbymal is? In die titel verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel.

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R189.00
eBucks:
eB1 890
Discovery Miles:
1 890

Short Description

Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (en vroue) heeltemal rugbymal is? In die titel verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel.

Long description

Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (en vroue) heeltemal rugbymal is? In die titel verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel. Sommige vertel van waardevolle lewenslesse wat hulle op en van die veld af geleer het, terwyl ander nostalgies raak oor onvergeetlike momente in Springbok-rugby. Alles word gedek: van raserige ma's langs hoerskoolrugbyvelde tot die uitwerking op 'n man se selfbeeld as sy span alweer verloor. Van die skrywers sluit in: Wynand Claassen, (vrou van Springbok-kaptein Corne Krige), deur Louis de Villiers (Rapport-rugbyjoernalis), Gert van der Westhuizen (Sportredakteur van Beeld), Leon-Ben Lamprecht (Weg-joernalis).

Product details

Subtitle:
Stories uit die pawiljoene
Format:
Paperback
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624048756
Audience:
General
Pages:
224
Width (mm):
137
Length (mm):
213

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider