Vuurwerke

In Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. Volg Jan se Gebooie vir 'n wen-vleisbraai.

Byvoorbeeld van die boek se heelike resepte: 'n Braaibroodjie is die een geleentheid in jou lewe waar jy jou brood aan albei kante kan botter gryp dit aan. Of: Rook waai na die mooiste mense. Stuur hulle kombuis toe om die slaai te gaan maak.

Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lamstjops, sosaties en beesstert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodjies, stywe pap, mielies en selfs n nagereg of twee nie. Bewys dat jy jou man kan staan met die perfekte braaivleis dis by die vuur waar die koring van die kaf geskei word. Jan Braai wys jou hoe.
Author:
Jan Braai
Format:
Hardcover

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R285
eBucks:
eB2 850
Discovery Miles:
2 850

Free Delivery

Description

In Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. Volg Jan se Gebooie vir 'n wen-vleisbraai.

Byvoorbeeld van die boek se heelike resepte: 'n Braaibroodjie is die een geleentheid in jou lewe waar jy jou brood aan albei kante kan botter gryp dit aan. Of: Rook waai na die mooiste mense. Stuur hulle kombuis toe om die slaai te gaan maak.

Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lamstjops, sosaties en beesstert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodjies, stywe pap, mielies en selfs n nagereg of twee nie. Bewys dat jy jou man kan staan met die perfekte braaivleis dis by die vuur waar die koring van die kaf geskei word. Jan Braai wys jou hoe.

Product details

Author:
Jan Braai
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798155403
Audience:
General
Pages:
200
Width (mm):
250
Length (mm):
200
Weight (g):
895

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Great practical tips

Lovely Christmas gift for (male) family members...

Convenient, economical and reliable

You beat all other internet direct sales services for prompt delivery. I was happy to save the delivery costs.

Vuurwerke

I've NEVER been dissapointed in Kalahari's service. It is always on time and my goods was never damaged. I will definately keep on using Kalahari for future purposes and will recommend you wherever I go !! Thank you for the outstanding service.

It is braai day braai day braai day!

This Friday I will really make the best braai ever! We will absolutely use all the tips in Jan's book! Thanks Jan

Your Recent History

Recently Viewed Items