Watch VideoWatch The Video

Wolwedans in Die Skemer

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe 'n roman geword het (1983), daarna 'n televisiereeks (1985) – en nou word dit in Oktober vanjaar uitgereik as rolprent, die eerste "Boere-noir". Leon het self die draaiboek geskryf, en dit het hom geinspireer om weer hierdie roman te skep! Dit is dus 'n totaal nuwe roman wat tot stand gekom het, met dieselfde geliefde karakters as destyds, maar geplaas in die hier-en-nou van hedendaagse Suid-Afrika. Die mooi jong Sonja Daneel beland in Hazyview in 'n motorongeluk. Sy herwin haar bewussyn, maar ly egter aan geheueverlies. Sy herstel by die skouspelagtige Hotel Njala, en raak betrokke by die intriges en lotgevalle van 'n formidabele familie wie se lewens onlosmaakbaar verbind is aan die onheilspellende hotel. Voeg hierby geraamtes uit Sonja se eie verlede wat spoedig hul opwagting begin maak en die tafel is gedek vir 'n heerlike, spannende storie wat lesers nie sal kan neersit nie.
Author:
Leon Van Nierop
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com or private seller

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R235
eBucks:
eB2 350
Discovery Miles:
2 350

Free Delivery

Description

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe 'n roman geword het (1983), daarna 'n televisiereeks (1985) – en nou word dit in Oktober vanjaar uitgereik as rolprent, die eerste "Boere-noir". Leon het self die draaiboek geskryf, en dit het hom geinspireer om weer hierdie roman te skep! Dit is dus 'n totaal nuwe roman wat tot stand gekom het, met dieselfde geliefde karakters as destyds, maar geplaas in die hier-en-nou van hedendaagse Suid-Afrika. Die mooi jong Sonja Daneel beland in Hazyview in 'n motorongeluk. Sy herwin haar bewussyn, maar ly egter aan geheueverlies. Sy herstel by die skouspelagtige Hotel Njala, en raak betrokke by die intriges en lotgevalle van 'n formidabele familie wie se lewens onlosmaakbaar verbind is aan die onheilspellende hotel. Voeg hierby geraamtes uit Sonja se eie verlede wat spoedig hul opwagting begin maak en die tafel is gedek vir 'n heerlike, spannende storie wat lesers nie sal kan neersit nie.

Product details

Author:
Leon Van Nierop
ISBN:
9780624056126
Audience:
General
Pages:
448
Width (mm):
139
Length (mm):
215
Weight (g):
562

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Wolwedans in die skemer

Uitstekende storie, baie goed geskryf.

Fantastic/keeps you on the edge book.

Cliches apply like 'un-putdownable'. I have not read Afrikaans since 1984, so I was apprehensive about the language, but it all came back easily. The novel is in my top 10 for 2012.

Wolwedans in die Skemer

Lekker leesstof.

The book has been on high request for a long time, the readers are now very happy to have an access to the book. Thanks

Wolwedans in die skemer

Lees lekker.

'n Massiewe teleurstelling

Hierdie boek van Van Nierop is een massiewe teleurstelling. Die boek is bykans 500 bladsye lank en sloer erg om eenigsins 'n samehangende storielyn te vorm. In stede kry die leser oneindige repeterende tonele met feitlik geen werklike plot ontwikkeling nie. Die sogenaamde "makabere kinkel" in die verhaal is so flou en voorspelbaar en sal geraai word deur enigeeen wat nog ooit soortgelyke rillers gelees het. Vermy hierdie boek. Dit is nie die geld werd nie.

Fantastiese boek!

Baie goed geskryf, boek is beter as die fliek :)

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider