A Beautiful Noise - On A Hot August Night

Artist(s):
Steve Hofmeyr
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R111
Now:
R99
eBucks:
eB990
Discovery Miles:
990

Product details

Composer:
Steve (Sale)
Label:
EMI

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Shilo
  • 2. Holly Holly
  • 3. You Don't Bring Me Flowers
  • 4. We'll Find A Way
  • 5. I'm A Believer
  • 6. Sweet Caroline
  • 7. Cracklin' Rosie
  • 8. Song Sung Blue
  • 9. I Am.. I Said
  • 10. Longfellow Serenade
  • 11. Beautiful Noise
  • 12. Kentucky Woman
  • 13. Forever In Blue Jeans
  • 14. Hello Again
  • 15. Love On The Rocks
  • 16. Desiree
  • 17. Blou Bul
  • 18. The Story Of My Life
  • 19. America
  • 20. Pampoen

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Pampoene op 'n "hot august night?"

Dis 'n dvd opgedra aan die weergalose Neil Diamond - waar de joost val Pampoene en Bloubul dan uit?! 'n redelik onprofessionele nabootsing wat eintlik maar net op die "eie ek" gerig is. Middelmatige klankgehalte en amateur kamerawerk. Steve bly maar op sy beste as hy bloot hulde aan homself bring - sy Augustus-maand is maar half winderig.

Genotvol, maar tog?

Die konsert gedeelte van hierdie DVD is uiters genotvol as jy 'n Steve Hofmeyr en/of Neil Diamond aanhanger is. Die DVD produk faal egter in die volgende opsigte: Klankbaan: 0 sterre. Slegs 2-baan stereo? Waarom nie ook 5.1 Dolby en/of DTS nie? Beslis benede standaard vir 2004 opname! En dan is daar, veral by Sweet Caroline, agtergrond sang wat uit-sync is met Steve se sang. Video: 3 sterre. Baie beter as Toeka DVD. Daar is egter nog steeds uit fokus beelde. Inhoud: Eerstens, die lengte van die gelukwense aan die begin irriteer. Dit behoort eerder by die Ekstras - wat in elk geval 'n gedeelte daarvan bevat. Tweedens, die nommers van die gedrukte speellys en die op DVD speler verskil - soos met Toeka DVD. Derdens, as daar beplan word om die gehoor se sang op te neem, maak asb seker dat hulle daarvan weet en dat daar genoeg mikrofone is! Die prys is

Your Recent History