Afri-Spaans

Hierdie album is die derde in die reeks CD’s wat gemik is daarop om ons Afrikaanse musiek toeganklik te maak vir die buitewêreld. Deur ons gunsteling musiek te vertaal na ander wêreldtale, blaas ons nuwe lewe in ons eie kultuur, hoor ons dieselfde verhale met nuwe ore en gee ons dus nuwe lewe aan liedere wat ons lewens die afgelope dekades verryk het.” So, skryf Matthys Maree oor sy voortreflike breinkind – AFRI-SPAANs die CD.

Ondersteun deur Maree se aangrypende verwerkings, maak sy ons liedjies ewe sjarmant haar eie en klim tot binne in jou siel daarmee.

Hierdie elegante produk bied luistergenot wat jou tone laat krul! Dis voorwaar sjiek agtergrond musiek vir gesellige aande met vriende en wyn, terwyl jyself met die Spaanse cuisine flankeer in die kombuis!

Artist(s):
Various Artists
Format:
CD

Description

Product details

Label:
Odyssey Records
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Una Cancion Para Ti
  • 2. Si Es Que Aun Pensas En Mi
  • 3. Victoriabaai
  • 4. Toma Mi Cancion
  • 5. Tus Ojos De Gitano
  • 6. Para Ti
  • 7. Para Siempre, Africa
  • 8. Atrapa El Sol
  • 9. Ami
  • 10. Esta Sangre
  • 11. En El Medio De Los Trenes
  • 12. Si Puedes Seguime
  • 13. Vyfster
  • 14. Nkosi

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items