Afrikaans Is Groot

Afrikaans is Groot beskik oor die beste Afrikaanse treffers van die jaar 2008, met inbegrip van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr se "Pa en Seun".

Geniet die gewildste Afrikaanse treffers van 2008 met Afrikaans is groot. Die grootste verkopers en treffers van die jaar is saamgevat in 'n ongelofelike versameling. Dit sluit in 'Pa en seun' van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr. Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 19 liedjies - beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek. Kry jou kopie vandag aanlyn.
Artist(s):
Various Artists
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Afrikaans is Groot beskik oor die beste Afrikaanse treffers van die jaar 2008, met inbegrip van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr se "Pa en Seun".

Geniet die gewildste Afrikaanse treffers van 2008 met Afrikaans is groot. Die grootste verkopers en treffers van die jaar is saamgevat in 'n ongelofelike versameling. Dit sluit in 'Pa en seun' van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr. Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 19 liedjies - beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek. Kry jou kopie vandag aanlyn.

Product details

Conductor:
Paul Gemignani
Recording Type:
Studio recording
Label:
Jukebox Records
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Pa En Seun - Steve Hofmeyr / Bok Van Blerk.
  • 2. Jy Soen My Nie Meer Nie - Liannie May.
  • 3. Kniee Lam - Eden.
  • 4. La La Liedjie - Guillaume.
  • 5. Ek Wil By Jou Wees - Karen Ferreira.
  • 6. En Ek Draai - Arno Jordaan
  • 7. Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis
  • 8. Sprokie Vir 'n Stadskind - Theuns Jordaan
  • 9. Hier In My Hart - Jay
  • 10. Hou Jy Nog Van My - Dana Winner
  • 11. Is Jy In Of Uit - Isak Davel
  • 12. 54 5de Straat - Eden
  • 13. 68 Chevy - Bok Van Blerk
  • 14. Happy Dayz - Etienne Steyn
  • 15. Suikerbos - Wasserfall
  • 16. Tussen Jou En My - Dozi
  • 17. Wat Het Gebeur Op Aliwal Noord - Albert De Wet
  • 18. Skipskop - Theuns Jordaan / Juanita Du Plessis
  • 19. Toeter Skoeter - Nic Stevens

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Afrikaans is groot

Fantastiese keuse!! Lekker luister musiek vir iemand wat opsoek is na 'n cd met verskeidenheid.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items