Afrikaans Is Groot

Afrikaans is Groot is dié versameling van 2008 se beste Afrikaanse musiek videos op DVD . Dis die gewilde keuse vir enige liefhebber van Afrikaanse musiek.

Geniet die gewildste Afrikaanse treffers van 2008 op DVD met Afrikaans is groot. Hierdie unieke versameling bevat nie minder nie as 20 liedjies nie. Nou kry jy n kans om jou gunsteling Afrikaanse musiek oor en oor te luister met die musiekvideos wat jou laat saam sing en dans. Geniet jou gunstelling treffers van briljante kunstenaars soos Theuns Jordaan (Jou Asem), Lianie May(Sneeuman), Bok Van Bleek (Delarey) en Dozi (Hart Se Spoor). Dis waar, Afrikaans is Groot!
Artist(s):
Various Artists
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Short Description

Afrikaans is Groot is dié versameling van 2008 se beste Afrikaanse musiek videos op DVD . Dis die gewilde keuse vir enige liefhebber van Afrikaanse musiek.

Geniet die gewildste Afrikaanse treffers van 2008 op DVD met Afrikaans is groot. Hierdie unieke versameling bevat nie minder nie as 20 liedjies nie. Nou kry jy n kans om jou gunsteling Afrikaanse musiek oor en oor te luister met die musiekvideos wat jou laat saam sing en dans. Geniet jou gunstelling treffers van briljante kunstenaars soos Theuns Jordaan (Jou Asem), Lianie May(Sneeuman), Bok Van Bleek (Delarey) en Dozi (Hart Se Spoor). Dis waar, Afrikaans is Groot!

Product details

Music Period:
2008
Label:
Rare Live Recordings
Packaging:
Amaray

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Sneeuman - Lianie May
  • 2. Kniee Lam - Eden
  • 3. La La Liedjie - Guillaume
  • 4. Skipskop - Theuns Jordaan & Juanita Du Plessis
  • 5. Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May
  • 6. Jou Asem - Theuns Jordaan
  • 7. Kwart Oor Vyf - Eden
  • 8. Gee My - Arno Jordaan
  • 9. Hart Se Spoor - Dozi
  • 10. Delarey - Bok Van Blerk
  • 11. Ek Wil By Jou Wees - Karen Ferreira
  • 12. Is Jy In Of Uit - Isak Davel
  • 13. Huistoe - Broers
  • 14. Vier Seisoene Kind - Laurika Rauch
  • 15. Happy Dayz - Etienne Steyn
  • 16. Selfde Ou Strate - Hugo
  • 17. Dankie Vir Alles - Coenie De Villiers & Gerrie Pretorius
  • 18. Wat Het Gebeur By Aliwal Noord - Albert De Wet
  • 19. Waar Is Jy - Bobby Van Jaarsveld
  • 20. Rietfontein Se Leidam - Gerald Clark

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Afrikaans is groot

Baie mooi

Afrikaans is lekker

Dit is 'n lekker vrolike dvd. Bring jou terug in afrikaanse tyd, met van die ouer liedjies.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items