Afrikaanse Volksliedjies Vol 1

Artist(s):
Various Artists
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R49.00
Now:
R44.10
eBucks:
eB441
Discovery Miles:
441

Product details

Label:
Gallo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. More Oompie, More Tannie - Die Morelig Sangers
  • 2. Dis Te Ver Om Te Ry - Die Safari Sangers
  • 3. Pollenys - Die Alabama Studentgeselskap
  • 4. Al Die Veld Is Vrolik - Rina Hugo
  • 5. Die Ou Kraal-Liedjie - Groep Twee
  • 6. O, Boereplass - Gert Potgieter
  • 7. Gertjie - Kobus & Hannelie
  • 8. Wandellied - Benny Durant
  • 9. Trekliedjie - Carike Keuzenkamp
  • 10. Hier's Ek Weer - Nick Taylor
  • 11. Bolandse Nooientjie - Lucille Ackerman
  • 12. Vat Jou Goed En Trek Ferreira - Die Kampvuursangers
  • 13. Bobbejaan Klim Die Berg - Tony & Jan
  • 14. Die Vrolike Musikant - Ge Korsten
  • 15. Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai - Die Kampvuursangers
  • 16. Hasie - Al Debbo
  • 17. Op My Ou Ramkietjie - Anna Kruger
  • 18. Daar Kom Die Alibama! - Claude Larson Sangers
  • 19. O, Die Liewe Martatjie - Doris Brasch
  • 20. Oom Bossie Van Die Bosveld - Dawie Couzyn
  • 21. Daar Kom Diw Wa - Nick Taylor
  • 22. Daar Kom Tant Alie - Die Kampvuursangers
  • 23. Al Le Die Berge Nog So Blou - Sonja Herholdt
  • 24. My Hartjie, My Liefie - Die Kampvuursangers
  • 25. Kinders, Moenie In Die Water Mors Nie - Die Boeresangers
  • 26. My Blonde Matroos - Jurie Ferreira
  • 27. Groen Koringlande - Ben E. Madison

Customer reviews

Rate or write a review for this product

'n Effense treurige versameling volksliedjies...

Ek is effe teleurgesteld in hierdie versameling van Afrikaanse volksliedjies. Daar is niks fout met die liedjies self nie, al die klassieke volksliedjies is hier - die probleem lê by die kunstenaars. Baie van die liedjies klink erg droewig en is gesing deur sangers wie seker al lankal dood is. Die Morelig sangers? Groep Twee? Dawie Couzyn? Wie is hierdie mense? Heelwat van die liedjies klink uiters flou; "Daar kom die Alibama","Bobbejaan klim die berg" - liedjies wat gewoonlik lekker tempo het klink hier uiters vervelig en stokoud....Hoekom kon Gallo nie kontemporêre kunstenaars kry en al die ou Afrikaanse volksliedjies bietjie woema gee nie? Ek oorweeg dit sterk om hierdie cd vir my ouma te gee, dit is net te vervelig. Hier is 'n paar goues hierop wat fantasies klink, maar oor die algemeen is dit 'n geval van "Goeie idee, swak resultaat"

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items