Allerbeste Kinderstories Uit Die Kinderbybel 1

Kinders het van nature n liefde vir die natuur, en veral diere. Die skrywer gebruik dit as wegspringplek om kinders van God en die Bybel te leer.

Elke dagstukkie gebruik 'n dier of insek om die les tuis te bring. Miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse en kamele kry elk die geleentheid om die kind iets te leer en vreugde te verskaf met kleurryke, humoristiese illustrasies. Die dagstukkies is kort en eenvoudig, en kinders kan die stukkies self lees of die ouers kan dit aan hulle voorlees. Goggas en gediertes is ideaal vir kinders se stiltetyd of om by huisgodsdiens te gebruik.
Artist(s):
Various Artists
Format:
CD

Description

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
Next Music
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Noag En Die Ark
  • 2. Abraham En Die Belofte
  • 3. Moses En Die Wet
  • 4. Die Val Van Jerigo
  • 5. Dawid
  • 6. Elia
  • 7. Jesaja
  • 8. Daniel

Disk 2

  • 1. Jesus En Die Kindertjies
  • 2. Jesus Loop Op Die See
  • 3. Die Maaltyd In Betanie
  • 4. In Die Oppersaal
  • 5. Die Twaalfarige Jesus In Die Tempel
  • 6. Jesus Word Gedoop Deur Johannes Die Doper
  • 7. Jesus Se Besoek Aan Nasaret
  • 8. Die Samartiaanse Vrou

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History