Boem Boem Ons Gaan Groen vol 3

Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan n treffer wees met n lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mammas lief vir jou, en haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe Lettie, Boem Boem: ons gaan Groen, Trap Trap Trap en Die aarde kry warm.
Die DVD word gedurende Oktober 2011 uitgereik. Lollos 2 Bons dat dit Gons het in bietjie meer as twee maande Goue status bereik en ons is seker Lollos 3 se verkope sal net so vinnig daar wees!
Artist(s):
Lollos
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R101.46
Now:
R91.31
eBucks:
eB914
Discovery Miles:
914

Short Description

Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan n treffer wees met n lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mammas lief vir jou, en haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe Lettie, Boem Boem: ons gaan Groen, Trap Trap Trap en Die aarde kry warm.
Die DVD word gedurende Oktober 2011 uitgereik. Lollos 2 Bons dat dit Gons het in bietjie meer as twee maande Goue status bereik en ons is seker Lollos 3 se verkope sal net so vinnig daar wees!

Long description

Product details

Label:
Lollos

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Lollos Skoffel
  • 2. Muisvriend
  • 3. Die Mooiste Plek
  • 4. Morsjors
  • 5. Skoert Vlieg!
  • 6. Liewe Lettie
  • 7. Maak Sin Om Te Herwin
  • 8. Die 3 Dromme
  • 9. Boem Boem, Ons Gaan Groen
  • 10. Wurmplasie
  • 11. Trap Trap Trap
  • 12. Suurstof
  • 13. Osoonlaag Rap
  • 14. Kyk Hoedat Die Vo-Ltjies Vlieg
  • 15. Ons Planeet
  • 16. Die Aarde Kry Warm
  • 17. Lalabaai-Baai
  • 18. Mamma-S Lief Vir Jou
  • 19. Lollos Bokopskop

Customer reviews

Rate or write a review for this product

beter as nr 2

Elke lollos dvd raak al hoe beter. Die gaskunstenaars is baie oulik en die hele tema is leersaam.

waited for a long time

i had to wait for my order a while

Great service

Great service as always

Uitstekend!!!

Lekker tydverdryf as die son sak...

Lollos 3

Delivery was within 24 hours and my toddler has been watching this DVD every single day since!!! Although it's been "BOOM BOOM BOOM gaan GROEN" in my head most days LOL :) totally worth it.

Lollos DVD's

Excellent. Thank you

opvoedkundig en positief

Alta en Minki doen dit weer met wonderlike opvoedkundige en positiewe liedjies. Die beeldmateriaal is ook goed genoeg om die kleinspan vir lank geiintereseerd te hou.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items