Watch VideoWatch The Video

Bonnie En Clyde

Een van Suid-Afrika se mees geliefste duetpare, wie se stemme roerend saamsmelt en sing van eindelose liefde en hartsbegeertes niemand kan dit beter doen as Jay & Lianie!

Nou bring die twee platinum verkopers en gunsteling sangpaar vir jou hulle eerste amptelike duetalbum, Bonnie en Clyde. Geniet splinternuwe treffers soos Bonnie en Clyde, As jy sing en Rug teen die muur.

Reis terug na die verlede en raak van vooraf verlief op ou bekendes soos My first love(Head over heels), We belong en n string nuwe verrassings.Geen Jay & Lianie duet album is volmaak sonder die treffers wat die sangpaar diep in almal se hart laat inkruip het nie, onder andere Toe stop my hart, In a moment like this en Lank lewe die liefde.

Artist(s):
Jay & Lianie
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Een van Suid-Afrika se mees geliefste duetpare, wie se stemme roerend saamsmelt en sing van eindelose liefde en hartsbegeertes niemand kan dit beter doen as Jay & Lianie!

Nou bring die twee platinum verkopers en gunsteling sangpaar vir jou hulle eerste amptelike duetalbum, Bonnie en Clyde. Geniet splinternuwe treffers soos Bonnie en Clyde, As jy sing en Rug teen die muur.

Reis terug na die verlede en raak van vooraf verlief op ou bekendes soos My first love(Head over heels), We belong en n string nuwe verrassings.Geen Jay & Lianie duet album is volmaak sonder die treffers wat die sangpaar diep in almal se hart laat inkruip het nie, onder andere Toe stop my hart, In a moment like this en Lank lewe die liefde.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
COLESKE
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Bonnie en Clyde.
  • 2. As jy sing.
  • 3. Rug teen die muur.
  • 4. Don't you wanna stay.
  • 5. Country strong.
  • 6. We belong.
  • 7. Toe stop my hart.
  • 8. Alone.
  • 9. One last kiss.
  • 10. In a moment like this.
  • 11. Your my first love ( Head over heals).
  • 12. Call my name.
  • 13. Lank lewe die liefde.
  • 14. Melanie.
  • 15. Jy soen my nie meer nie.
  • 16. Lay down beside me.

Customer reviews

Rate or write a review for this product

VERY GOOD SERVICE AND PRODUCTS

Bietjie van alles

Goeie CD met 'n bietjie van alles. Hulle klink goed saam

Bonnie En Clide

This Cd is a awesome Cd...great songs

jay en lianie bonnie en clyde

Dit is 'n oulike cd

Such a surprise

I am always weary when I buy a CD without listening to it first but this was such a great surprise. I am loving it!!

Bonnie & Clyde CD by Jay & Lianie May

Stunning CD. I liked all the songs on this CD. Jay & Lianie's voices blend together beautifully. My favourite is Bonnie & Clyde, and Lank lewe die liefde. My children and I have been singing along to this CD every day since I purchased it.

fantastiese kombinasie

Wat 'n fantastiese kombinasie! Jay en Lianie May se stemme werk ongelooflik saam en die liedjies wat hul sing is onverbeterlik. Toe stop my hart is 'n moderne Afrikaanse “classic” en In a moment like this klink soos 'n goeie ou Abba treffer.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items