De La Rey - Konsert Opgeneem By Bluemoon In Nelpsruit

beskikbaar einde Mei
Plus:

  • Musiekvideos
  • Bok Val London In
  • De La Rey Op Loftus
  • Artist(s):
    Bok Van Blerk
    Format:
    DVD

    Average customer rating:

      (view reviews)

    In stock (Sold by Kalahari)

    Delivery time :
    Dispatched within 24 hours (1 working day)
    Ships from :
    kalahari.com

    Was:
    R59
    Now:
    R47
    eBucks:
    eB470
    Discovery Miles:
    470

    Description

    beskikbaar einde Mei
    Plus:

  • Musiekvideos
  • Bok Val London In
  • De La Rey Op Loftus
  • Product details

    Composer:
    BOK
    Label:
    Mozi Records

    Listen to tracks

    Disk 1

    • 1. Opening
    • 2. Die Bok Kan Bler
    • 3. Jy Praat Nog Steeds My Taal
    • 4. Girls In Bikinis
    • 5. Lenteblomme
    • 6. Katie
    • 7. Lisa Se Klavier
    • 8. Roekeloos
    • 9. Eye Shadow
    • 10. Lente In Die Boland
    • 11. So Waai Die Wind
    • 12. Hatfield Jol
    • 13. Vodka En O.J.
    • 14. G8 Chevy
    • 15. De La Rey
    • 16. Habana

    Customer reviews

    Rate or write a review for this product

    De La Rey - Konsert

    Baie goeie konsert. Die klank en beligting is fantasties. Ek dink net die back up sangers het Bok so nou en dan bietjie teleur gestel.

    De La Rey - Konsert opgeneem by Bluemoon in Nelspr

    Die dvd is nice maar sou eerder Bok van Blerk Greatest Hits DVD wou kry. Weet nie of daar een uit is nie.

    Bok se DVD debuut

    Hierdie DVD is werklik uitstekend. As jy dit misloop, mis jy beslis uit. Die beligting en klank gehalte is awesome. Die beeld trek jou in; dit voel of jy in die voorste ry staan voor die verhoog. Bok het 'n eiesoortige verhoogpersoonlikheid wat verewig is op hierdie DVD. As jy die CD geniet het, is die DVD beslis 'n moet. Hatfield Jol is behoorlik 'n vertoning op sy eie, en jy kry 'n voorsmakie van Bok se akteurstalent... Koos Kombuis se Lisa se Klavier was nog altyd een van my persoonlike gunstelinge, maar Bok se passievolle weergawe gee nuwe betekenis aan hierdie besonderse liedjie - dit gee mens hoendervleis elke keer wanneer jy daarna luister! So, vir diegene wat nog nooit bevoorreg was om Bok in aksie op die verhoog te sien nie, of ter enig tyd dit wil herleef, is hierdie DVD 'n moet. Geniet dit!!

     

    Look for Similar Items by Category

    Your Recent History