Deur Die Jare Heen

Artist(s):
Bles Bridges
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R49.00
Now:
R44.10
eBucks:
eB441
Discovery Miles:
441

Long description

Deur die jare heen was daar ’n aantal liedjies wat, afgesien van sy reusetreffers, ook onder Bles se persoonlike gunstelinge getel het. Vir bykans 30 jaar het Bles op die verhoog en TV opgetree en sy toptreffers gesing wat deurentyd op langspelers, kassetbande en CD beskikbaar was. Nou is dit my voorreg om ook ander liedjies wat hom na aan die hart gelê het op hierde gedenkalbum in te sluit. Dit is afkomstig van albums wat vanaf 1984 tot 1999 opgeneem is plus sy heel laaste opname ‘Our first kiss goodnight’ wat hy en Patricia Lewis drie dae voor sy heengaan voltooi het. – Leonie Bridges

  • Huldeblyke deur Lance James en André Viljoen op CD-insetsel

Product details

Composer:
Bles
Label:
Vat 5 Musiek

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Deur Die Jare Heen
  • 2. Eenmaal In Jou Lewe
  • 3. Nie Vir 'n Duisend Miljoen
  • 4. Maggie
  • 5. Meisiekind (Wag Vir My)
  • 6. Ek Was Altyd Lief Vir Jou
  • 7. Suiderland
  • 8. Ruiter Van Die Windjie
  • 9. I An The Eagle, You're The Wind
  • 10. All The Tears In The World
  • 11. I'm Casting My Lasso
  • 12. Reik Na Die Sterre
  • 13. Fight For Love
  • 14. I Won't Forget You
  • 15. Bloedrooi Rose
  • 16. Geel Magrietjies
  • 17. The Last Rose
  • 18. 'n Spierwit Roos
  • 19. You Are My Star
  • 20. Be Mine
  • 21. The First Kiss Goodnight

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Wat kan mens nog van Bles sê wat nog nie gesê is nie?? Hierdie kopie was eintlik as geskenk vir iemand omdat ek reeds die cd op my rak gehad het. Daar was maar ney een Bles en hy is onvervangbaar!

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items