Product details

Conductor:
Lloyd - Jones
Composer:
BLISS, Walton
Label:
Sheer Music
Sound Type:
Surround sound

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Bright New Day
  • 2. Baby Baby
  • 3. Catch Me
  • 4. I Won't Let You Go
  • 5. Promise Me
  • 6. When Your Angels Fall
  • 7. You Are The One
  • 8. Dink Jy Darem Nog Aan My
  • 9. Always
  • 10. Love Will Keep Us Alive
  • 11. Ek Hou Van Jou
  • 12. I'ts All Because Of You
  • 13. Point Of No Return
  • 14. Play Me Right
  • 15. Little Bit Of Love
  • 16. I Got You
  • 17. Amazed

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Uitstekend!

Baie goeie musiek! Klank is goed, beeld is goed, alles is goed. Ongelooflike goeie stemme.

Briljante kwali@#$&

Geluk aan Eden met een van die bes vervaardigde Musiek DVD's uit eie bodem. Die klank, beeld en redigering is van hoogstaande gehalte. Mag ander plaaslike kunstenaars asb. julle voorbeeld volg waneer DVD's vervaardig word. Puik Doen so voort!!!

Fantasties

Vir die eerste keer in my lewe weet ek nou waar ek hoort " Suid-Afrika" met sulke kunstenaars, profesioneel en groot vermaak het ek na die DVD gekyk en is ek trots om Suid-Afrikaans te wees, ek sien reeds uit na 'n volgende CD en DVD

Your Recent History

Recently Viewed Items