Ek Loop Die Pad 20 Jaar

Ek loop die pad 20 jaar is n versamel-album waarop Amanda se grootste treffers oor die afgelope 20 jaar byeengebring word. Di 16-snit album sluit egter ook drie nuwe liedjies en twee nuwe opnames van vorige liedjies in.

Bekende gunstelinge soos Ek loop die pad, Rit huistoe, Hoor hoe brom die wind, Stoom en Die plukker, om maar n paar te noem, is ingesluit. Die nuwe liedjies is Ek sal staan, waarvan Deon Opperman die lirieke geskyrf het, Marieke en Non je ne regrette pas van Brel, en ook splinternuwe opnames van Skielik is jy vry en Ek loop die pad. Ek loop die pad 20 jaar is n uitsonderlike musikale versamelstuk.

Artist(s):
Amanda Strydom
Format:
CD

Delivery time :
Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R84.55
Now:
R76.10
eBucks:
eB761
Discovery Miles:
761

Short Description

Ek loop die pad 20 jaar is n versamel-album waarop Amanda se grootste treffers oor die afgelope 20 jaar byeengebring word. Di 16-snit album sluit egter ook drie nuwe liedjies en twee nuwe opnames van vorige liedjies in.

Bekende gunstelinge soos Ek loop die pad, Rit huistoe, Hoor hoe brom die wind, Stoom en Die plukker, om maar n paar te noem, is ingesluit. Die nuwe liedjies is Ek sal staan, waarvan Deon Opperman die lirieke geskyrf het, Marieke en Non je ne regrette pas van Brel, en ook splinternuwe opnames van Skielik is jy vry en Ek loop die pad. Ek loop die pad 20 jaar is n uitsonderlike musikale versamelstuk.

Product details

Label:
AMANDA STRYDOM

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Ek Loop Die Pad
  • 2. Tussen Die Liefde En Die Leegte
  • 3. My Kamer
  • 4. Skielik Is Jy Vry
  • 5. Die Plukker
  • 6. Rit Deur Lang Karoo
  • 7. Whiskey, Water Weemoed
  • 8. Rit Huistoe
  • 9. Trapsgewyse
  • 10. Marieke
  • 11. Stoom
  • 12. Ek Sal Staan
  • 13. Hoor Hoe Brom Die Wind
  • 14. Alsem
  • 15. Non Je Ne Regrette Rien
  • 16. Ek Loop Die Pad

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items