Product details

Label:
Gallo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Intro - Radio Kombuis (1)
  • 2. Travel In Staail
  • 3. Boer In Beton
  • 4. Bicycle Sonder Slot
  • 5. Kytie
  • 6. Rooi Kombuis
  • 7. Prayer For Port St. Johns
  • 8. Ons En Hulle
  • 9. Kaptein Koebaai
  • 10. Lisa Se Klavier
  • 11. Elke Boemelaar Se Droom
  • 12. Radio Kombuis (2)
  • 13. Springbokheld
  • 14. 30 Silwer Sikkels
  • 15. Johnny Is Nie Dood Nie
  • 16. Radio Kombuis (3)
  • 17. Babilon
  • 18. Radio Kombuis (4)
  • 19. Sommige Ou Tannies-Blues
  • 20. Radio Kombuis (5)
  • 21. Voete Van Johannesburg
  • 22. Boer In Beton Reprise

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Koos se beste

Die vorige resensie het die album twee sterre gegee: skokkend! Hierdie is Koos se beste album en een van die beste Afrikaanse albums ooit; "Lisa se Klavier, Johnny is nie dood nie, Bicycle sonder 'n slot" - KOMAAN! As jy hou van goeie afrikaanse musiek met murg in die pype dan is hierdie vir jou. Hierdie album is uitstekend van begin tot einde; ek het my simpel gelag vir die "ou tannies blues" - jy moet dit hoor!. As jy net een Koos Kombuis album kry, maak seker dis "Elke Boemelaar se droom" - hoogs aanbeveel.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items