Goggatjie Se Kinderliedjies

In Goggatjie se Kinderliedjies, neem Goggatjie die kinders op n liedjie-reis met 20 saamsing liedjies soos Ek Borsel My Tande, Die Alfabet, Ons Gaan See Toe, Kom Ons Maak Musiek en nog vele meer.

Die liedjies leer die kinders basiese lewensvaardighede terwyl hulle saam wikkel op die ritme van die wysie. Die liedjies is almal geskryf en vervaardig deur Graeme Sacks en Erika Strydom van Burnt Bread Produksies.

Dit dien as n inspuiting van nuwe lewe en energie in a genre wat ryp is vir vars materiaal.
Artist(s):
Goggatjie
Format:
CD

Delivery time :
Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R49
eBucks:
eB490
Discovery Miles:
490
  • Buy 3 and get the cheapest 1 free!

Description

In Goggatjie se Kinderliedjies, neem Goggatjie die kinders op n liedjie-reis met 20 saamsing liedjies soos Ek Borsel My Tande, Die Alfabet, Ons Gaan See Toe, Kom Ons Maak Musiek en nog vele meer.

Die liedjies leer die kinders basiese lewensvaardighede terwyl hulle saam wikkel op die ritme van die wysie. Die liedjies is almal geskryf en vervaardig deur Graeme Sacks en Erika Strydom van Burnt Bread Produksies.

Dit dien as n inspuiting van nuwe lewe en energie in a genre wat ryp is vir vars materiaal.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
AKA Records
Duration (sec):
2787
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Gogga Deuntjie
  • 2. Wilde Diere
  • 3. Seisoene
  • 4. Gesond Eet Is Lekker Eet
  • 5. Goeie Maniere
  • 6. Kom Ons Maak Musiek
  • 7. Die Alfabet
  • 8. Maatjies Van Oraloor
  • 9. Papsop Nat
  • 10. Was Was Was Jou Hande
  • 11. Oefen Saam
  • 12. Hou Ons Land Skoon
  • 13. Ons Gaan See Toe
  • 14. Dis Lekker Om Te Tel
  • 15. Hoe Gaan Ons Daar Kom?
  • 16. Somer Klere
  • 17. Ek Borsel My Tande
  • 18. Dis Lekker Op Die Plaas
  • 19. Huppel
  • 20. Flikker Sterretjie

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items