Goggatjie Se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #4

In Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies, die 4de CD in die Goggatjie reeks, klim ons geliefde Goggatjie in sy tydmasjien en hy vat die kindertjies terug in tyd. Dit is n reis na die verlede om die Tradisionele liedjies, wat ek en jy as kinders geleer het, te herontdek, en aan n nuwe generasie voor te stel: 20 liedjies uit die verlede vir kindertjies van die hede!

Ou gunstelinge soos Hoe Ry Die Boere, So Ry Die Trein, Bobbejaan Klim Die Berg, Moeder Hoenderhen, Die Blink Vosperd, Die Paddaskool en Jan Pierewiet belowe n sak vol pret vir die jongspan en nostalgiese herinneringe vir die grootmense.

Deurentyds hou Goggatjie die kinders geselskap en reis saam met hulle in die tydmasjien. Halfpad deur die CD vat Goggatjie n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen deur verskillende diere na te maak op die maat van die Gogga Deuntjie.

Ons is baie trots op ons splinternuuwe aanbieding: Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies. Dis n vars klank vir n nuwe generasie!
Format:
CD

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R72
eBucks:
eB720
Discovery Miles:
720

Free Delivery

Description

In Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies, die 4de CD in die Goggatjie reeks, klim ons geliefde Goggatjie in sy tydmasjien en hy vat die kindertjies terug in tyd. Dit is n reis na die verlede om die Tradisionele liedjies, wat ek en jy as kinders geleer het, te herontdek, en aan n nuwe generasie voor te stel: 20 liedjies uit die verlede vir kindertjies van die hede!

Ou gunstelinge soos Hoe Ry Die Boere, So Ry Die Trein, Bobbejaan Klim Die Berg, Moeder Hoenderhen, Die Blink Vosperd, Die Paddaskool en Jan Pierewiet belowe n sak vol pret vir die jongspan en nostalgiese herinneringe vir die grootmense.

Deurentyds hou Goggatjie die kinders geselskap en reis saam met hulle in die tydmasjien. Halfpad deur die CD vat Goggatjie n blaaskans saam met die kleinspan en laat hy hulle bietjie oefeninge doen deur verskillende diere na te maak op die maat van die Gogga Deuntjie.

Ons is baie trots op ons splinternuuwe aanbieding: Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies. Dis n vars klank vir n nuwe generasie!

Product details

Recording Type:
Studio recording
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Gogga Deuntjie
  • 2. Goggatjie Se Tydmasjien
  • 3. Hoe Ry Die Boere
  • 4. Die Blink Vosperd
  • 5. Klokke En Diere
  • 6. Die Paddaskool
  • 7. Feeklokkies
  • 8. Hoedjies Van Papier
  • 9. Klein Ondeug
  • 10. Die Mannetjie
  • 11. Hansie Slim
  • 12. Goggatjie Oefen 'N Bietjie
  • 13. So Ry Die Trein
  • 14. Bobbejaan Klim Die Berg
  • 15. In Die Dieretuin
  • 16. More Oompie More Tannie
  • 17. Die Kat Kom Weer
  • 18. Zoem Zoem Zoem
  • 19. Moeder Hoenderhen
  • 20. Kabouterman
  • 21. Sannie Se Lammetjie
  • 22. Goggatjie Gesels Oor Die Slaapdeuntjies
  • 23. Jan Pierewiet
  • 24. Afrikaanse Wiegeliedjie
  • 25. Goggatjie Se Totsiens

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History