Halley Se Komeet

Dié Vrystaatse boerseun met die bekoorlike rasperstem keer terug met sy langverwagte nuwe album, en hy het nog niks van sy seunsagtige sjarme verloor nie. Hierdie keer vergas hy ons met lirieke oor enigeiets van lamppale tot gebreekte harte. Die humor is skérp en hier en daar bietjie gekrui, maar altyd met die tong in die kies.
Artist(s):
Robbie Wessels
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R59
eBucks:
eB590
Discovery Miles:
590

Description

Dié Vrystaatse boerseun met die bekoorlike rasperstem keer terug met sy langverwagte nuwe album, en hy het nog niks van sy seunsagtige sjarme verloor nie. Hierdie keer vergas hy ons met lirieke oor enigeiets van lamppale tot gebreekte harte. Die humor is skérp en hier en daar bietjie gekrui, maar altyd met die tong in die kies.

Product details

Composer:
ROBBIE
Recording Type:
Studio recording
Label:
Select Musiek
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Halley Se Komeet
  • 2. Asseblief My Lief
  • 3. Die Cheetah Song
  • 4. Angeline
  • 5. Hartswater
  • 6. Skinnidip
  • 7. Leeuloop
  • 8. Aan Jou Van My
  • 9. Lorrie Drywer
  • 10. Selftan Lotion (Live)
  • 11. Staan Terug Vir Die Manne In Wit
  • 12. Sewe Velle
  • 13. Lyah (Gedig)
  • 14. Die Man In Die Parkie
  • 15. Halley Se Komeet (Arkoestiese Weergawe)

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Nie so goed soos eerste CD

Tè bar vir my. Nie heeltemal my smaak nie. Visserman vriend se pa was definitief beter.

Faaaantasties

Net soos die vorige cd gaan die een ook 'n treffer wees. Ons het die tipe humor nodig en om Afrikaans op die "map" te hou. Dis lekker dans en kuier musiek. Robbie(Poena)bo

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items