Lank Lewe Die Liefde

Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:Dit is n lekker album waarvan mense baie gaan hou.

As jy van die album Vergeet my nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe die Liefde.

Lianie en Jay se twee duette, In a moment like this en Toe stop my hart het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan Floors Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was.

Lianie het ook weereens met die liedjie Pleister van my hart bewys dat sy n liriekskrywer van formaat is. Pleister van my hart is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, Platteland waarin Lianie die hoofrol vertolk.

Artist(s):
Lianie May
Format:
CD

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R116
Now:
R104
eBucks:
eB1 040
Discovery Miles:
1 040

Description

Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:Dit is n lekker album waarvan mense baie gaan hou.

As jy van die album Vergeet my nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe die Liefde.

Lianie en Jay se twee duette, In a moment like this en Toe stop my hart het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan Floors Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was.

Lianie het ook weereens met die liedjie Pleister van my hart bewys dat sy n liriekskrywer van formaat is. Pleister van my hart is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, Platteland waarin Lianie die hoofrol vertolk.

Product details

Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Lank Lewe Die Liefde - Duet Met Jay
  • 2. Call My Name - Duet Met Jay
  • 3. Pleister Vir My Hart
  • 4. Saam Is Ons Beter
  • 5. Tennessee Waltz
  • 6. Bekhou, Kophou
  • 7. Anne Bokkie
  • 8. Datenight
  • 9. Kyk, Kyk, Kyk
  • 10. Toe -n Twee Rand Nog Twee Rand Was
  • 11. Lay Down Beside Me - Duet Met Jay
  • 12. In a Moment Like This - Duet Met Jay

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items