Liedjies Vir Kleuters

Mynie Grové is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis.

Mynie Grove het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.
Artist(s):
Mynie Grove
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Mynie Grové is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis.

Mynie Grove het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
Gallo
Duration (sec):
1883
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Pinnochio.
  • 2. Tjoeke - Tjoeke Paf.
  • 3. Vyf Klein Paddatjies.
  • 4. Yamahokiko.
  • 5. Kalie Kieterkat.
  • 6. Sleutels
  • 7. Skapie Me
  • 8. Ons Ou Motorkar
  • 9. Kleuterliedjies
  • 10. Paddakonsert
  • 11. Al In Die Rondte
  • 12. Slaaptyd Liedjie

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Down memory lane

This takes me right back to my childhood days and I am so glad I get to share it with my little girl. She absolutely loves it! She is 17 months old.

kleuterliedjies

pragtig

Childhood memories

We listened to these songs while we were toddlers and what a pleasant surprise it was to find this CD @ Kalahari.com

Satisfied

Very nice cd

The kids love it!!!

Songs I loved as a child and my children love it as well!!

Ou gunsteling

Ek het hierdie album in kasset formaat vir my kinders gespeel en hulle was mal daaroor. Die liedjies is oulik en maklik om aan te leer vir saamsing. Die snit "Sleutels" was deel van my kinders se opvoeding en as hulle by die koshuis afgelaai is of by maats oorgeslaap het,is hulle net daaraan herinner om die sleutels te onthou! Ek was baie opgewonde toe ek die dvd na soveel jaar by Kalahari raakgeloop het en het dadelik 3 bestel vir my kleinkinders. My kinders was in die wolke daaroor en sing weereens lustig saam !

Mynie Grove

Pragtig, oulik en lekker om na te luister vir groot en klein!!! Mynie het 'n pragtige stem en vertolk die liedjies uitstekend!!

Dis 'n CLASSIC hierdie!

Hierdie is die CD-uitreiking van Mynie Grove se 1979-plaat uitreiking, "PINOCCHIO en ander liedjies vir kinders". 'n MOET vir alle kinders, en grootmense waat daarmee grootgeword het...

 

Your Recent History

Recently Viewed Items