Liefste Kayla

In 2013, stel Mozi Records iets heeltemal nuuts bekend aan die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf: ‘n 13-jarige met ‘n stem soos sonskyn en ‘n skryftalent wat meeste net van kan droom. Na die sukses wat Sean Else en Mozi Records reeds behaal het met Bok van Blerk en Lianie May se debuut albums, is hierdie jong sangeres reg vir groot dinge. Op 15 Janurie 2013 begin die nuwe KykNET musikale komedie reeks, Liefste Kayla. Die reeks gaan oor ‘n jong meise, Kayla, wat net wil sing. En, met die hulp van haar vriende, stig sy ‘n blog waardeur sy haar musiek en lewe met die wêreld deel. In realiteit bestaan die blog ook (www.liefstekayla.co.za). En, in realiteit, is Kayla self ook die jong meisie wat net wil sing en haar talente met die wêreld deel.
Artist(s):
Kayla
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Product details

Recording Type:
Studio recording
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Nou Is Die Tyd
  • 2. Sneakers, Bootse, Tekkies En Skoene
  • 3. 'n Held Elke Dag
  • 4. Kies Wie Jy Wil Wees
  • 5. Dalk 'n Crush
  • 6. Ek Wil Sing
  • 7. Ek Dink Hy Laaik My
  • 8. In Elkeen Die Goed
  • 9. 'n Nuwe Dag
  • 10. Engele Nes Jy
  • 11. Die Lewe Maak Sin
  • 12. Hart Aan Die Kant
  • 13. Fout Magneet
  • 14. Jy Moet Glo In Jou
  • 15. Jy't Die Son Gaan Haal

Customer reviews

Rate or write a review for this product

liefste kayla

Fantasties

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items