Lofliedjies

Uiteindelik! 'n Afrikaanse Christelike kinder DVD met veteraan kinderbedienaar Jan de Wet en 'n bondel oulike kleuters. Die DVD het animasies wat groot en klein sal vermaak, en genoeg kindergesiggies om die kleuters vir sowat 90 minute vasgenael te hou voor die kassie!

Met Jan de Wet se nuutste DVD is die kinders in vir 'n GROOT avontuur! Saam met Oom Jan reis ons deur Lofland na die Ewigheid! Met 3 splinternuwe liedjies en 'n hele klomp gunstelinge gaan ons leer oor Jesus se liefde vir ons, gehoorsaamheid, spanwerk, die ewige lewe en sommer baie meer!
Artist(s):
Jan De Wet
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 11 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R126
Now:
R109
eBucks:
eB1 090
Discovery Miles:
1 090
  • Bestsellers on promotion

Description

Uiteindelik! 'n Afrikaanse Christelike kinder DVD met veteraan kinderbedienaar Jan de Wet en 'n bondel oulike kleuters. Die DVD het animasies wat groot en klein sal vermaak, en genoeg kindergesiggies om die kleuters vir sowat 90 minute vasgenael te hou voor die kassie!

Met Jan de Wet se nuutste DVD is die kinders in vir 'n GROOT avontuur! Saam met Oom Jan reis ons deur Lofland na die Ewigheid! Met 3 splinternuwe liedjies en 'n hele klomp gunstelinge gaan ons leer oor Jesus se liefde vir ons, gehoorsaamheid, spanwerk, die ewige lewe en sommer baie meer!

Product details

Label:
Maranatha
Packaging:
Amaray

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Waar Kry Jy Dit
  • 2. Wilde Diere
  • 3. Sara & Abraham
  • 4. Goggas
  • 5. Adam Gee Die Diere Name
  • 6. Moses
  • 7. Simson
  • 8. Pappa & Mamma
  • 9. Dawid & Goliat
  • 10. Vrugte
  • 11. Dawid
  • 12. As Ek Slaap
  • 13. Daniel
  • 14. Ester
  • 15. Maria
  • 16. Baba In 'n Krip
  • 17. Vyf Brode & Twee Vissies
  • 18. Laat Jou Lig Skyn
  • 19. Die Huis Op Die Rots
  • 20. Skapie Skapie Waar Is Jy
  • 21. Jesus Nooi Die Kindertjies
  • 22. So Baie Vidde
  • 23. Jesus Maak Gesond
  • 24. Ons Vang Visse
  • 25. Jesus Het My Lief
  • 26. Kleine Donkie Uit 'n Stal
  • 27. Golgota
  • 28. Hy Het Opgestaan
  • 29. Bou Die Koninkyrk
  • 30. Die Swaard Van Die Woord
  • 31. Heer Ons Wil U Vrugte Dra
  • 32. Ek Se My Gebedjie
  • 33. Oupa & Ouma
  • 34. Die Diere In Hons Huis
  • 35. Eendag Sal Hy Terugkom
  • 36. Jesus Jesus
  • 37. 'N Sonstraal
  • 38. Keer Jou Tong
  • 39. Vrede Op Aarde
  • 40. Dit Is Die Dag
  • 41. Vir Spys En Drank
  • 42. Kom Laat Ons Bid
  • 43. Dankie Heer
  • 44. Noag Se Ark
  • 45. Laat Julie Liggies Skyn
  • 46. Vriende
  • 47. My B-y-b-e-l
  • 48. Houtkruis
  • 49. Kumbaja
  • 50. Stapsoldatjies
  • 51. Vader Abraham
  • 52. God Is Goed
  • 53. Loof Hom Met Die Tromme
  • 54. Psalm 50:15
  • 55. Klein Dorpie Betlehem
  • 56. God Is Lief Vir Kinders
  • 57. Jesus Grrot Bo Almal
  • 58. Jesus Is So Lief Vir Kinders
  • 59. Gee My Olie In My Lamp
  • 60. Ek Is Lief Vir Jesus
  • 61. Die Wyse Man
  • 62. Ho Ho Ho Hosanna
  • 63. Ek Is Bly Bly

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Excellent service

Thank you for prompt service. Goods received in excellent order

Lofliedjies

Goeie kopie!

EXCELLENT MUST HAVE

This DVD is the best thing I could have purchased. My daugther who has many music and story DVD's watches this DVD over and over. Her words are "Mamma ek wil die Babelboek kyk" and then she sings and dances along with the songs.

Kinder TREFFER!!!

Hierdie DVD is 'n moet vir kinders. My dogtertjie kan dit oor en oor kyk lekker saam sing, dans en handjies klap. Die woorde van die liedjies duidelik en maklik om saam te leer sing en hulle leer ook sommer Bybelverhale en name. Mamma en Pappa kyk en sing ook sommer saam.

Your Recent History

Recently Viewed Items