Lollos 1 (My Naam Is) & 2 (Bons Dat Dit Gons)

Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos vol 1 - My Naam Is Lollos en vol 2 - Bons Dat Dit Gons!.
Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En Dans Plesier Op Die 27 Snitte.

Almal Sal Sommer Heerlik Fiks Word Op Die Kleurvolle En Vrolike DVD's Saam Met Lollos, Alta En Minki!
Koop Nou ! Baie Kinders Is Nog Op Skool Vakansie !!!

Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Alta Joubert en Minki Burger maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land word sommer lekker fiks! In Lollos 3 maak n funky karakter, Disco ook sy verskyning. Gedurende hul lewendige vertonings word daar saam gedans en boonop leer die kleinspan natuurlik ook altyd iets op n prettige manier.

Die Lollos span het in 2011 n SAMA toekenning gewen vir hul tweede CD, Bons dat dit gons! so jy kan seker wees dat jou kind na die beste kwaliteit Afrikaanse musiek luister.

Alta en Minki is albei mas en die twee het besluit daar is net nie genoeg moderne, kleurvolle en aktiewe vermaak vir hul kinders in Afrikaans nie. So het Lollos in 2008 ontstaan met die uitreiking van hul eerste CD. Die liedjies op die CDs, DVDs en vertonings is vrolik en funky en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan: ABC, tel, dae van die week, gesond eet en herwin is maar net van die temas.

Die DVD, Lollos 1: My naam is Lollos! is vroeg in 2009 uitgereik. Die tweede DVD, Lollos 2: Bons dat dit Gons! (met gaskunstenaar Emo Adams) is in 2010 uitgereik en het in net bietjie meer as 2 maande Goue Status bereik!
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R159
Now:
R127
eBucks:
eB1 270
Discovery Miles:
1 270

Description

Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos vol 1 - My Naam Is Lollos en vol 2 - Bons Dat Dit Gons!.
Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En Dans Plesier Op Die 27 Snitte.

Almal Sal Sommer Heerlik Fiks Word Op Die Kleurvolle En Vrolike DVD's Saam Met Lollos, Alta En Minki!
Koop Nou ! Baie Kinders Is Nog Op Skool Vakansie !!!

Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Alta Joubert en Minki Burger maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land word sommer lekker fiks! In Lollos 3 maak n funky karakter, Disco ook sy verskyning. Gedurende hul lewendige vertonings word daar saam gedans en boonop leer die kleinspan natuurlik ook altyd iets op n prettige manier.

Die Lollos span het in 2011 n SAMA toekenning gewen vir hul tweede CD, Bons dat dit gons! so jy kan seker wees dat jou kind na die beste kwaliteit Afrikaanse musiek luister.

Alta en Minki is albei mas en die twee het besluit daar is net nie genoeg moderne, kleurvolle en aktiewe vermaak vir hul kinders in Afrikaans nie. So het Lollos in 2008 ontstaan met die uitreiking van hul eerste CD. Die liedjies op die CDs, DVDs en vertonings is vrolik en funky en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan: ABC, tel, dae van die week, gesond eet en herwin is maar net van die temas.

Die DVD, Lollos 1: My naam is Lollos! is vroeg in 2009 uitgereik. Die tweede DVD, Lollos 2: Bons dat dit Gons! (met gaskunstenaar Emo Adams) is in 2010 uitgereik en het in net bietjie meer as 2 maande Goue Status bereik!

Product details

Rating:
All Ages
Artist(s):
Alta Joubert, Minki Burger
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

In die kol!

Ons kleinseun van 19 maande geniet dit geweldig en "bons dat dit gons"! Goeie kopie en baie tevrede!

So lame it is borderline offensive

If you enjoy old FAK Songbook songs grooved up with the typical Afrikaans pop-music backbeat, together with a plethora of new songs that largely feature nonsensical words like 'haka haka, shiepie shoop, etc', accompanied by poorly controlled green-screen stages, confused looking children and a 'Lollos' character that looks like it was designed at the last minute whilst the producers were suffering from heroin withdrawal, then this DVD is for you. Granted, it might interest your child for a while but you are much better off getting a DVD of a show that features on CeeBeeBees, Disney Junior or JimJam.

Lollos and Steek die vure aan.

Both produscts is excellent.

My kinders geniet die DVDs geweldig baie. Dit word daagliks gekyk en daar word saam gesing en gedans

Lollos review

Fun Dvd's for kids. My son enjoys watching it.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History