Manie Jackson

Manie is the new Bles Bridges and his warm smooth voice has become a firm favorite with the older market yet teaching the new kids on the block some new tricks.

Manie se talente het reeds op skool begin wys toe hy in standerd 8 'n gedig die lig laat sien het, waarmee hy dan ook 'n prys verower het. Die gedig, Die Lewe, is in 1995 gepubliseer in die digbundel Die Fakkellig. Verdere eer kom hom toe toe dit ook die daaropvolgende jaar as voorgeskrewe werk vir standerd 8 leerlinge by die hoƫrskool Wolmaransstad gebruik word.

Hy het selfs vir sy skool drie atletiekliedjies gekomponeer.

Sy liefde vir musiek is gebore uit sy aanhang vir kunstenaars soos Bles Bridges, Carike Keuzenkamp, Rina Hugo en Elvis Presley.
Artist(s):
Manie Jackson
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R59
eBucks:
eB590
Discovery Miles:
590

Description

Manie is the new Bles Bridges and his warm smooth voice has become a firm favorite with the older market yet teaching the new kids on the block some new tricks.

Manie se talente het reeds op skool begin wys toe hy in standerd 8 'n gedig die lig laat sien het, waarmee hy dan ook 'n prys verower het. Die gedig, Die Lewe, is in 1995 gepubliseer in die digbundel Die Fakkellig. Verdere eer kom hom toe toe dit ook die daaropvolgende jaar as voorgeskrewe werk vir standerd 8 leerlinge by die hoƫrskool Wolmaransstad gebruik word.

Hy het selfs vir sy skool drie atletiekliedjies gekomponeer.

Sy liefde vir musiek is gebore uit sy aanhang vir kunstenaars soos Bles Bridges, Carike Keuzenkamp, Rina Hugo en Elvis Presley.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
Select Musiek
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Julia
  • 2. Die Hemel Weet
  • 3. Totsiens Is Nooit Verniet
  • 4. Ek Begeer (Jou Elke Keer Net Meer)
  • 5. In Suid-Afrika Kraai Paartie Koning Of Hoe
  • 6. Kom Laat My Weer Lewe
  • 7. Hier Is My Hart (Amore Amore)
  • 8. Engele
  • 9. Jy Het My Hart Verlei
  • 10. The Trouble With Love
  • 11. Bring Die Sterre Nader
  • 12. Laat Die Mense Praat
  • 13. Hande
  • 14. Onthou Die Eerste Keer
  • 15. Vonke Spat

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Manie Jackson

It is a Christmas gift did not listened to it myself

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items