Net Vir Jou

Bobby van Jaarsveld is sonder twyfel een van die opwindendste en talenvolle jong sangers wat die afgelope jaar die musiektoneel betree het.

Met sy Hollywood-voorkoms en sterk stem het hy alles wat nodig is om `n superster te word.

Al die liedjies op Net vir Jou kom uit Bobby van Jaarsveld se pen behalwe vir Spieëltjie waar hy bygestaan is deur Ruan Theron en Jan Wolmarans. Hulle het hom gehelp om hierdie treffer liedjie af te rond!

Elkeen van die liedjies op die album vertel n storie, vertel Bobby. Die liedjies is op so n manier vervaardig dat dit tot n groot gehoor sal spreek. Ek het vir agtien maande lank aan die liedjies vir die nuwe album gewerk en op die ou end het ons die beste veertien snitte vir die album gekies.
Artist(s):
Bobby Van Jaarsveld
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Bobby van Jaarsveld is sonder twyfel een van die opwindendste en talenvolle jong sangers wat die afgelope jaar die musiektoneel betree het.

Met sy Hollywood-voorkoms en sterk stem het hy alles wat nodig is om `n superster te word.

Al die liedjies op Net vir Jou kom uit Bobby van Jaarsveld se pen behalwe vir Spieëltjie waar hy bygestaan is deur Ruan Theron en Jan Wolmarans. Hulle het hom gehelp om hierdie treffer liedjie af te rond!

Elkeen van die liedjies op die album vertel n storie, vertel Bobby. Die liedjies is op so n manier vervaardig dat dit tot n groot gehoor sal spreek. Ek het vir agtien maande lank aan die liedjies vir die nuwe album gewerk en op die ou end het ons die beste veertien snitte vir die album gekies.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Spieeltjie
  • 2. Kyk Waar Is Ons Nou
  • 3. Net Vir Jou
  • 4. Vlieg Vanaand
  • 5. Vertel My
  • 6. Keen Jy My
  • 7. Wie Is Jy
  • 8. Storie Van My Lewe
  • 9. Lovesong Letter
  • 10. Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria)
  • 11. Annatjie
  • 12. Alleen
  • 13. Net Vir Jou - Acoustic
  • 14. Thank You

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Best experience!

Thank you for the best service! I received my package much sooner than I thought. It was not neccessary for me to contact anyone to follow up on my package. I received my order in good order! Thank you to the Kalahari.net team!

Great CD

Soms koop 'n mens 'n cd net vir een liedjie, maar ek begin van al die liedjies hou. My gunsteling is 'Net vir jou'.

He says on hes webpage that this cd is full of songs from the heart and it is. A must to have in your cd collection. Beutifull voice. Beutifull Lyrics>beutifull artist what more do you want

A stunning album!

Bobby van Jaarveld has been around for a few years now, but with this release he's shown us that he's a force to be reckoned with. He's resisted the temptation of bringing out an album filled with cliché and cheesy Afrikaans SA music, and managed to put together a collection of original songs that aren't only lovely to listen to, but many of them hold a message that transcends gender and age. He's the full package: Good looks, great voice, a beautiful underlying message, stunning CD (Album), with a striking and informative website to back it up! I hope to see and hear a lot more from this artist in the future - he's not just another face in the South African artist crowd.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items