Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand

Joe Niemand se "Night of Light" was die grootste Afrikaanse musiek produksie in SA geskiedenis.

Met amper 900 sangers, musikante en tegnici was die aand 'n belewenus wat nie in woorde beskryf kan word nie. Met ongekende ondersteuning van ander kunstenaars is mense aangemoedig om nie die 20ste Maart 2012 by die Coca Cola Dome in Johannesburg mis te loop nie en die wat daar was verstaan hoekom.Hierdie was nie 'n gewone DVD opname nie, maar 'n geskiedkundige aand vir musiek in Suid Afrika.

Met 7 albums wat strek oor 'n tien jaar loopbaan, was die aand 'n samestelling van sy beste en gewildste liedere, onder andere die radio treffer, "Words", sowel as "A New Day", die temalied van die gewilde film, "Faith Like Popatoes". Die vertoning het ook "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" ingesluit, wat onlangs platinum status bereik het en een van 2011 se grootste verkopers was.

'n Afrikaanse kunstenaar wat die grootste binnehuise arena in die land vul in 'n tyd wat meeste van die industrie kleiner dink en 'n internasionale produksie standaard nie net ewenaar nie, maar volgens die wat weet, oortref.

Neem jou sitplek in en beleef Night of Light op CD en DVD. Jy sal ook glo dat iets besonders in Johannesburg gebeur het op die nag van 20 Maart 2012.
Artist(s):
Joe Niemand
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Was:
R108
Now:
R97
eBucks:
eB970
Discovery Miles:
970

Description

Joe Niemand se "Night of Light" was die grootste Afrikaanse musiek produksie in SA geskiedenis.

Met amper 900 sangers, musikante en tegnici was die aand 'n belewenus wat nie in woorde beskryf kan word nie. Met ongekende ondersteuning van ander kunstenaars is mense aangemoedig om nie die 20ste Maart 2012 by die Coca Cola Dome in Johannesburg mis te loop nie en die wat daar was verstaan hoekom.Hierdie was nie 'n gewone DVD opname nie, maar 'n geskiedkundige aand vir musiek in Suid Afrika.

Met 7 albums wat strek oor 'n tien jaar loopbaan, was die aand 'n samestelling van sy beste en gewildste liedere, onder andere die radio treffer, "Words", sowel as "A New Day", die temalied van die gewilde film, "Faith Like Popatoes". Die vertoning het ook "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" ingesluit, wat onlangs platinum status bereik het en een van 2011 se grootste verkopers was.

'n Afrikaanse kunstenaar wat die grootste binnehuise arena in die land vul in 'n tyd wat meeste van die industrie kleiner dink en 'n internasionale produksie standaard nie net ewenaar nie, maar volgens die wat weet, oortref.

Neem jou sitplek in en beleef Night of Light op CD en DVD. Jy sal ook glo dat iets besonders in Johannesburg gebeur het op die nag van 20 Maart 2012.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
Nomansland
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Ons Vir U
  • 2. Words (Met Coleske)
  • 3. All I Have
  • 4. Sy Is Die Een
  • 5. Trovato (Met Romanz)
  • 6. Welcome Home
  • 7. Ek Is Lief Vir Ma
  • 8. Father'S Day
  • 9. Hoer As Die Hemele
  • 10. Song 23
  • 11. I Burn For You
  • 12. A New Day
  • 13. He Won
  • 14. Jericho
  • 15. I Will Sing
  • 16. Ek Sal Nie Bang Wees Nie

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Love it!

Tremendous ... loved every bit of it ... one can feel this man is Spirit filled and loves his LORD!

NIGHT OF LIGHT

BEAUTIFUL VOICE BUT THE SONGS ARE SLOW AND GETS BORING. IDEAL AS BACKGROUND MUSIC

Look for Similar Items by Category

Your Recent History