Roeper

Met verkope wat raak-raak aan een miljoen, het Theuns Jordaan bewys dat hy een van die grootste stemme in Afrikaanse musiek is.

Hy is nie `n kunstenaar wat jaar na jaar CDs vrystel nie hy wag tot die tyd reg is en hy seker is dat hy die beste moontlike produk vir sy derduisende aanhangers kan gee.

Dit was `n lang wag, maar sy vyfde solo-album, Roeper, was beslis die wag werd.

Die album bestaan uit veertien snitte waarvan Theuns op tien die skrywer of mede-skrywer was.Een van die liedjies, Voor die Storm Kom, is reeds `n treffer en die duet tussen Marta Gomez en Theuns op die Spaans-Afrikaanse weergawe van Soos Bloed wys hoe ver Afrikaanse musiek kan strek.

Hierdie album beloof om weer, soos met Theuns se vorige albums, meer as een treffer op te lewer en n reuse sukses te wees.
Artist(s):
Theuns Jordaan
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Met verkope wat raak-raak aan een miljoen, het Theuns Jordaan bewys dat hy een van die grootste stemme in Afrikaanse musiek is.

Hy is nie `n kunstenaar wat jaar na jaar CDs vrystel nie hy wag tot die tyd reg is en hy seker is dat hy die beste moontlike produk vir sy derduisende aanhangers kan gee.

Dit was `n lang wag, maar sy vyfde solo-album, Roeper, was beslis die wag werd.

Die album bestaan uit veertien snitte waarvan Theuns op tien die skrywer of mede-skrywer was.Een van die liedjies, Voor die Storm Kom, is reeds `n treffer en die duet tussen Marta Gomez en Theuns op die Spaans-Afrikaanse weergawe van Soos Bloed wys hoe ver Afrikaanse musiek kan strek.

Hierdie album beloof om weer, soos met Theuns se vorige albums, meer as een treffer op te lewer en n reuse sukses te wees.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Label:
COLESKE
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Honger Hart
  • 2. Sal Jy Bly
  • 3. Deur Die Winters
  • 4. Harseer Vir Die Reen
  • 5. Jasmyn Katryn
  • 6. By Jou
  • 7. Roeper Van My Hart
  • 8. Op Soek Na Jou
  • 9. Bitterbessie Dagbreek
  • 10. Ek Wil Weet
  • 11. Net Voor Die Storm Kom
  • 12. Wie Se Kind Is Jy
  • 13. Soos Bloed
  • 14. Bloutrein
  • 15. Rugbyhart

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Roeper.

UITSTEKEND !!

Roeper CD - Theuns Jordaan

Very nice CD to listen to!

Wonderful music!

Uitstekend

Happy buyer

I am very happy with your service, thank you.

Theuns Jordaan - Roeper

Excellent service! Cd received in perfect condition.Once my order was placed it was available for collection the following day. Thanks Kalahari team and management.

Excellent. Love every song.

Pragtig, soos net Theuns kan!!

Die wag was die moeite werd !

DIT WAS DIE WAG WERD ! Na vele luister en weer luister, kan ek vanaand met 'n gelukkige hart sê dat ROEPER beslis 'n CD is wat aan al ons verwagtinge voldoen. Die snitte is elkeen iets besonders. Die lirieke is so mooi en diep, mens word stil en luister elke keer weer daarna. Theuns se pragtige stem is op sy beste! Die tempo is vrolik en die begeleiding uit die boonste rakke. NET VOOR DIE STORM KOM is natuurlik klaar 'n treffer, maar daar is 'n paar nuwes wat in sy nek gaan blaas, daarvan is ek seker. Sover is my gunsteling ROEPER VAN MY HART, maar soms groei 'n lied nog in mens se hart en dalk steek een van die ander hom nog verby. SOOS BLOED ( duet met Marta Goméz) is fantasties, veral die dele wat deur Theuns alleen gesing word - diep, rustig en gevoelvol! BAIE GELUK, Theuns en die hele span musikante wat deel was van die opnames, jul het jul baie goed van jul taak gekwyt!

Wys asb al die liedjies se snitte wat op die CDs is.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items