Vergeet My Nie

LIANIE MAY gaan die wêreld aan die brand sing met haar ongelooflike stem en emosionele interpretasie van splinternuwe Afrikaanse treffers uit die skrywers pen van Johan Vorster, Sean Else (De La Rey, 68 Chevy, Habana!, Is Jy Bang (EDEN), En vele meer) en LIANIE MAY wat self n paar van die liedjies geskryf het.

Luister uit vir die eerste single van die CD, die hartroerende titel snit, VERGEET MY NIE, wat die hartseer en pyn deel van wanneer n mens n geliefde verloor. Seanm Else (wat De La Rey se musiek video geskiet het) het n roerende video geskiet vir die lied, en sal binnekort op die skerms begin draai.

Lianie May se musiek herriner mens baie aan Shania Twain en Dolly Parton. Dis gevul met pragtige sterk melodië, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde - en dan maar weer en weer herhaal!
Artist(s):
Liani May
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Product details

Composer:
Lianie
Recording Type:
Studio recording
Label:
Mozi Musiek
Duration (sec):
3001
Packaging:
Jewel Box
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. Pretoria
  • 2. Bel Bel Bel
  • 3. Jy Soen My Nie Meer Nie
  • 4. Boerevry
  • 5. Los My Nie Alleen Nie
  • 6. Vergeet My Nie
  • 7. N Vrou Staan By Haar Man
  • 8. Somerreen
  • 9. Ek Kom Huis Toe
  • 10. Jolene
  • 11. Will You Be There In The Morning
  • 12. Heaven Is A Place On Earth / Leave The Light On For Me / Little Black Book / We Want The Same Thing
  • 13. I Will Always Love You

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Unless it is just us, but the 1st song 'Pretoria' is not the song Pretoria as we know it. Otherwise the CD is as enjoyable as the original we lost.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items