Watch VideoWatch The Video

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar.Na die sukses van die fliek Liefling en sy huidige album Net Vir Jou beloof Bobby nou om sy GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.

Met snitte soos n Vrou wil dit hoor, Wat Geld nie kan Koop nie, Wonderwerk, Sion en vele meer word hierdie album gewaarborg om een van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees. Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou.
Artist(s):
Bobby Van Jaarsveld
Format:
CD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar.Na die sukses van die fliek Liefling en sy huidige album Net Vir Jou beloof Bobby nou om sy GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.

Met snitte soos n Vrou wil dit hoor, Wat Geld nie kan Koop nie, Wonderwerk, Sion en vele meer word hierdie album gewaarborg om een van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees. Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou.

Product details

Recording Type:
Studio recording
Packaging:
Jewel
Sound Type:
Stereo

Listen to tracks

Disk 1

  • 1. ‘N Vrou wil dit Hoor.
  • 2. Wat Geld nie kan Koop nie.
  • 3. Eens in ‘n Leeftyd (duet with Riana Nel).
  • 4. Sion.
  • 5. Wonderwerk.
  • 6. Ek wil jou Held wees.
  • 7. Sirkus.
  • 8. Alles vir Jou.
  • 9. Soet September.
  • 10. Laat my Lewe.
  • 11. Jy Doen dit Weer.
  • 12. Soet en Bitter.
  • 13. These Walls are Falling Down (Jericho).
  • 14. Yeshua.
  • 15. BONUS TRACKS My Lewe Draai om Jou Kan Ek met Jou Praat.

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Wat geld nie kan koop nie

Baie oulik!!!

Wat geld nie kan koop nie

this Cd is definately worth every cent....

stunning

Beslis die moeite werd! Dis vir my sy beste CD nog

Very good songs

beter as wat ek verwag het

geniet die cd baie!!

Baie goed

Uitstekend!

Wat geld nie kan koop nie

Excellent product VERY satisfied

I am happy with the CD I bought, unfortunately the delivery was slow.

Wat geld nie kan koop nie

very good

CD - Wat Geld nie kan koop nie

Wow, dis mooi!

Het my oortref

Ek het aanvanklik die CD gekoop vir een song, en het nie juis veel verwag van die res van die musiek op die CD nie...ek was aangenaam verras met die res van die CD. Dit is 'n lekker-luister-CD van begin tot einde!

Wat geld nie kan koop nie

Excellent service delivert

Goeie Afrikaanse musiek

Goeie Afrikaanse musiek

Bobby mag maar sing

Hoewel Bobby van Jaarsveld jonger is as my kinders, geniet ek sy stem en die tipe liedjies wat hy sing baie. Mag hy nog baie jare die kans kry om sy talent so te gebruik en sy geloof uit leef.

Great Service

Kalahari.com once again surprised me with really fast delivery, less than 24 hours and the item I bought was in immaculate condition.

Excellent

Wat geld nie kan koop nie

Dit is 'n uitstekende cd met die beste musiek, veral die liedje "Jesua the Messiah"

Wat geld nie kan koop nie

Dis 'n awesome geestelike cd

Prima! Wat 'n goeie CD! Van begin tot einde! GREAT!

Wat geld nie kan koop nie. In jou oe. Adam

Excellent

Wat geld nie kan koop nie - Bobby van Jaarsveld

Pragtige Cd! 'n Moet koop!

WAT GELD NIE KAN KOOP NIE

Great, geniet elke song op die CD, kan hoor Bobby se groot liefde vir sy mense en vir God, onse Vader, kom heeltyd deur op die CD.

Wat Geld Nie Kan Koop Nie - Bobby v Jaarsveld

AWESOME

wat geld nie kan koop nie

Weer een een van BOBBY!!!! se obbybeste cd's geniet elke een my gunsteling,wat n vrou wil hoor,my seun en wat geld nie kan koop nie hou so aan B

Wat geld nie kan koop nie

'n Baie goeie CD met lekker-luister-musiek daarop, asook 'n paar diep snitte, soos die liedjie vir sy seun, Sion (My berg Sion).

Wat geld nie kan koop nie

Dis 'n baie goeie cd. Mal oor "My berg Sion" en "Alles vir jou".

wat geld nie kan koop nie

very good service and wonderful to deal with.

Recent Purchase

Excellent service, thank you for the free delivery...

Goeie CD

Goeie CD

Wat Geld nie kan koop

Uitstekende CD. Beveel vir enige persoon aan. Van die beste musiek wat ek nog gehoor het. Dit spreek tot you hart.

Groot Een!

Lekker musiek om te luister terwyl ek werk, saam vriende kuier en braai!

Wat geld nie kan koop nie

Uitstekend!!!

Wat geld nie kan koop nie

GREAT!!!!!!!

Great CD

Waited a long time for this CD and I'm not disappointed! Great Afrikaans music!

Love it

Baie mooi album, kannie wag vir Karlien sin nie :D

Bobby van Jaarsveld Wat geld nie kan koop nie

Excellent! Best buy so far. Love the music.

wat geld nie kan koop nie

Love it!!

Uitstekende werk!

Lekker luister CD vir n wye mark.

Wat geld nie kan koop

Magnificent CD, Bobby is the best! Kalahari is also convenient shopping with excellent service and availability

Excelente!!!!

Was very prompt.

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Defnitief Bobby van Jaarsveld se beste cd. Die woorde is nie ligtelik nie en kan vir 'n ieder en 'n elk iets beteken in die lewe.

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

The best CD I have ever bought

Wat geld nie kan koop nie

Baie gelukkig met die aankoop

Well done Bobby

Ek kon nie wag vir die CD nie en is nie een oomblik teleurgestel nie. Dankie Bobby ek luister dit oor en oor, wamt "'n vrou wil dit hoor"!!!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items