Woordveertjies is op 29 Augustus toegeken vir uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Die Woordveertjies is vanjaar vir die eerste keer, in samewerking met Sanlam, as 'n afsonderlike toekenningsgeleentheid aangebied. Tydens die toekenningsgeleentheid is skrywers en illustreerders van kinderboeke ook vereer. Die wenners is soos volg: