Boeke-Insig en kalahari.com gee jou die geleentheid om elke kwartaal die boeke wat in die tydskrif sowel as op www.boekeinsig.co.za verskyn, teen 20% afslag te koop. Onthou ook dat as jy by Boeke-Insig aansluit teen net R200 per jaar, kry jy boonop 'n kwartaallikse tydskrif ter waarde van R29.95, 'n maandelikse nuusbrief en handleiding per e-pos, R100 afslag as jy bespreek vir die kwartaallikse Insig-Boektafel met Ruda Landman en toegang tot die Insig-argiewe op die webtuiste. Vir meer inligting, besoek www.boekeinsig.co.za.