50 van die beste koekieresepte

Author:
Human Rousseau
Format:
Softcover

Now:R130.95
eBucks:eB1310

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

50 van die beste koekieresepte

Short description

Koekies bestaan nie net uit krummels en kalorieë nie - dit bestaan ook uit liefde. Daar is niks so lekker soos om in 'n kombuis in te stap waar die reuk van varsgebakte koekies swaar in die lug hang nie. Koekies is altyd daar as beloning, gelukwensing of troosprys.

Long description

Koekies bestaan nie net uit krummels en kalorieë nie - dit bestaan ook uit liefde. Daar is niks so lekker soos om in 'n kombuis in te stap waar die reuk van varsgebakte koekies swaar in die lug hang nie. Koekies is altyd daar as beloning, gelukwensing of troosprys. Die moderne lewe is egter so gejaagd dat baie min van ons die kans kry om tuisgebakte koekies uit ons eie oonde te geniet. Maar met behulp van die heerlike (en maklike) resepte wat hier volg sal jy dalk vinniger die meel en bakplate nader trek as wat jy dink! 50 van die Beste Koekieresepte sal die kroos laat regstaan vir nog 'n paar lemoenkoekies, Rollo-koekies of karamelvierkante. Maar koekies het intussen ook grootgeword en van die resepte soos geurige kaasbrosbrood, suurlemoen-en-swartpeperkoekies of sjokoladetruffels kan aan die einde van enige maaltyd geniet word.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798150071
Publication date:
March 2009
Length:
200mm
Width:
200mm
Weight:
285g
Pages:
112

More buying options

View all 2 new from R80.00
Queries
R80.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Jakkalas  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Brand new. Not even a page turned. Accidentally got doubles. Splinternuut. Nog nie eers omgeblaai. Per ongeluk dubbels bestel.
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: THARINA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Koeke ter viering van liefde en lewe
Koeke ter viering van liefde en lewe

Author:
Callie Maritz; Mari-Louis Guy
Now R207.95
(eB 2080)
Evita se kossie sikelela
Evita se kossie sikelela

Author:
Evita Bezuidenhout
Now R153.95
(eB 1540)
Jamie's 30-Minute Meals
Jamie's 30-Minute Meals

Author:
Jamie Oliver
Was R333.95
Now R250.95
(eB 2510)

Customer reviews & ratings

Buy this product

50 van die beste koekieresepte

50 van die beste koekieresepte

Now:R130.95
eBucks:eB1310
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter