66 Liefdesbriewe van God aan jou

Author:
Larry Crabb
Format:
Softcover

Now:R162.95
eBucks:eB1630

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

66 Liefdesbriewe van God aan jou

Short description

66 Liefdesbriewe van God aan jou is God se verhaal in die vorm van liefdesbriewe spesiaal vir jou. Dr. Larry Crabb glo dat as ons net die groter prentjie kan sien van God se verhouding met die mensdom, ons wereld nooit weer dieselfde sal wees nie.

Long description

66 Liefdesbriewe van God aan jou is God se verhaal in die vorm van liefdesbriewe spesiaal vir jou. Dr. Larry Crabb glo dat as ons net die groter prentjie kan sien van God se verhouding met die mensdom, ons wereld nooit weer dieselfde sal wees nie. Daardie prentjie vind ons tot 'n groot mate in die 66 boeke van die Bybel, of soos dr. Crabb dit noem, die 66 briewe. 66 Liefdesbriewe van God aan jou: is geskryf in gespreksvorm, asof God direk met ons praat, gee die kernboodskap van elke boek in die Bybel weer in een of twee sinne, beantwoord die vraag: 'Wat wil God he moet ek verstaan van hierdie liefdesbrief?'; voeg al 66 stukkies van die legkaart saam om; 'n geheelbeeld te vorm, en onthul die plan waarmee God sedert die skepping van die wereld besig was. Hierdie persoonlike benadering tot die Bybel sal lesers help om God en sy liefde vir ons beter te leer ken, sy boodskap aan die mensdom te verstaan en te begryp hoe hoe ons lewens by sy groter plan inpas.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415309698
Length:
228mm
Width:
152mm
Pages:
496

Other available formats


Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

66 Liefdesbriewe van God aan jou

66 Liefdesbriewe van God aan jou

Now:R162.95
eBucks:eB1630
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

3.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R170.95
(eB 1710)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Jakhalsdans
Now R59.95
(eB 600)

8.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Newsletter