Aandstories Vir Kleuters

Oorspronklik in 1970 in Afrikaans uitgegee, en sedertien reeds tien keer herdruk is en daar is byna 100 000 eksemplare reeds verkoop. Hier is al die... more
Author:
Pieter W. Grobbelaar
Format:
Book
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 160.00
Was:
R189.00
Now:
R179.00
eBucks:
eB1 790
Discovery Miles:
1 790
  • Pintrest

Short description

Oorspronklik in 1970 in Afrikaans uitgegee, en sedertien reeds tien keer herdruk is en daar is byna 100 000 eksemplare reeds verkoop. Hier is al die sprokies wat nou al so bekend is (en waarmee baie leer lees het): “Die Lelike Eendjie”, “Heidi”, “Klein Duimpie” en vele meer. Dit sluit ook 14 kleuterrympies in.

Long description

Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans verskyn en was so gewild dat dit sedertien reeds agt keer herdruk is – in totaal byna 90 000 eksemplare. En hier’s hy nou weer.

Hier is al die sprokies en mooi kleurprente waarmee so vele van vandag se grootmense grootgeword het – en nooit sal vergeet nie. Dis die stories wat jou saans bed toe gelok het en waarmee jy leer lees het. En hier is hulle nou almal: Die Skone Slaapster, Die Lelike Eendjie, Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies, Heidi, Aspoestertjie, Jan En Die Boontjierank, Gouelokkie En Die Drie Beertjies, Klein Duimpie en Rooikappie. Plus 14 kleuterrympies deur onder andere Leon Rousseau en E P du Plessis. Alles in lekker Afrikaans, maklik verstaanbaar, maar sonder om kinders se intelligensie te onderskat. Lees dit saans vir die kleingoed voor of laat hulle self hul Rooi Boek van voor tot agter deurlees – en weer lees.

Product details

Illustrator:
Mary Smith; Anna Dzierzek; Jo Eaves
Translator:
Pieter W. Grobbelaar
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Composer(s):
Mae Broadley
ISBN:
9780798101783
Publication date:
December 1991
Length:
305mm
Width:
235mm
Thickness:
15mm
Weight:
940g
Edition:
1
Pages:
160
Readership:
Children
Audience:
Children
Pages:
160
Illustrated:
Illustrated

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Ai, hoe onthou 'n mens!
Reviewed by Nicolette from Kaapstad, Suid Afrika on 17 June 2010
4869 of 10530 people found the following review helpful:

Hierdie was my sprokiesboek as kind en ek het dit altyd vreeslik geniet om na die stories te luister en deur die boek te blaai.

Was this review helpful?    

 

  Oudmodies
Reviewed by Lise from Johannesburg on 28 September 2010
4527 of 10145 people found the following review helpful:

Helaas druip die boek die tydtoets. Alles daarin kom argaies voor: die bladuitleg, die lettertipe, die taalgebruik en ongelukkig ook die illustrasies - dit kan nie eers as retro geklassifiseer word nie. Gelukkig is daar deesdae baie mooi en moderne Afrikaanse sprokiesbundels op die mark. Ek het sopas die mooiste verhalebundel-boek gekoop: 'In die Nimmer-Immerbos' deur Linda Rohde, geillustreer deur Fiona Moodie - wat 'n vreugde!

Was this review helpful?    

 

  Teleurstellend
Reviewed by Willem le Roux from Groenpunt on 02 April 2009
9150 of 19409 people found the following review helpful:

Heerlike stories, swak vertaal. Lang, aanmekaargelapte sinne verwyder meeste van die plesier. As die teks behoorlik geproeflees was sou hierdie 'n uitstekende kinderboek gewees het.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R160.00 + R35.00 Post office delivery Like New Luzanne

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
17 Apr 2013
Location:
Wellington, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket