Anna Atoom En Die Seerower Se Dolk

Vir ouderdomme 8-12 jaar. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. more
Author:
Wasserman, Elizabeth
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R115.00
eBucks:
eB1 150
Discovery Miles:
1 150
  • Pintrest

Short description

Vir ouderdomme 8-12 jaar. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red.

Long description

Vir ouderdomme 8-12 jaar. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerdolk en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk "groen" boodskap.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624053323
Publication date:
September 2011
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
240g
Pages:
144
Audience:
Professional & scholarly
Pages:
144

Customer reviews & ratings