Short description
As my kind siek is 'n naslaangids tot simptome van kindersiektes en die behandeling daarvan.
Long description
As my kind siek is 'n naslaangids tot simptome van kindersiektes en die behandeling daarvan. Met gesaghebbende inligting oor belangrike kindersiektes en -kwale, asook omvattende vraag-en-antwoord-diagramme, kan jy nou ingeligte besluite neem oor jou kind se gesondheid. Vir daardie onverwagte krisis is 'n afdeling ingesluit oor noodsaaklike noodhulp wat spesiaal aangepas is vir kinders.