Short description
Hierdie versameling is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marie Heese. Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het 'n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, gepubliseer oor 'n paar dekades, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee.